:elp bietjie asb

Post Reply
User avatar
De beer
Full Member
Full Member
Posts: 127
Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am

:elp bietjie asb

Post by De beer »

Goeie more manne (ooms). Eks 22 jaar oud en het die kans gekry om n musgrave 30-06 by n oom te koop wat ek teminste kan bekostig. Ek het my competency sertifikaat maar nog nie die competency van polisie af nie. Ek het ook die geleentheid gekry om die 11 julie te gaan jag. Is daar miskien iemand wat iemand ken wat vir my kan reel om my lisensie proses vinniger te laat plaasvind. Asseblief as iemand kan help. Ek wil nie die geweer verloor nie. Groete Christiaan. 084 5agt2064een
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: :elp bietjie asb

Post by FCLoretz »

Hi Christiaan,

Bel vir Kapt Nortier by die CFR of jy kan vir hom 'n epos stuur. Hy sal vir jou presies kan se wat is applikasie status

NortierD@saps.org.za
012 353 6148
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: :elp bietjie asb

Post by HeinrichPrinsloo »

Gaan doen net die aansoek vir die lisensie

Ek het net-net langer as n maand getrek toe tel ek my 3x lisensies op

Hul druk dan ook die Bevoegtheid Sertifikaat net daar want hul reik net kaartjies uit deesdae vir Swartkruit Bevoegtheid

Hoop jy kom reg
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
Post Reply