Beste jakkals scopes. 300m!!

Post Reply
JHS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm

Beste jakkals scopes. 300m!!

Post by JHS »

More almal. Ek het hierdie 10 scopes raak gelees op I webtuiste en sal baie graag wil hoor wat is julle menings oor die scopes watse een is die beste volgens julle en wat beveel julle aan. Kyk bietjie hierna


Swarovski. Z4. 2.5-15x56
Zeiss. Classic Diavara. 3-12x56
Swarovski. Z6. 2.5-15x56
Zeiss. Victory Diavari. 3-12x56
Schmidt und Bender. 2.5-10x56
Meopta. R1. 3-12x56
Lynx. 1x. 2.5-10x56
Leupold vx3l. 3.5-10x56
Leupold vx3l. 4.5-14x56
Kahels Helia C. 3-12x56
Luister graag na die menings
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Beste jakkals scopes. 300m!!

Post by Geno »

JHS wrote: Swarovski. Z6. 2.5-15x56
Zeiss. Victory Diavari. 3-12x56
Schmidt und Bender. 2.5-10x56
Meopta. R1. 3-12x56
Kahels Helia C. 3-12x56
Die klomp sou ek as die beter (Beste) nag skiet scopes beskou, met die Swarovski Z6 2.5-15x56 lekker voor met sy 15x vergroting vir daai laaaaaang skootjies op 'n wind-af jakkals.

Wat ook belangrik is, is die kruishaar wat jy kies.
Ek het deur Tafjak "487m" Mulder se Slingervel geloer met die Swarovski Z6 2.5-15x56 en 4A-300 kruishaar, en ek reken dat daar min is wat daardie kruis in die nag sal klop.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply