Ek begin nou om 'n. 22 Mauser te lisensieer.
Ek wil my seun leer skiet en ook dat hy kleinwild op die plaas jag.
Ek dink daaraan om 'n Nikko Sterling teleskoop op te sit.
Is die teleskoop goed genoeg vir die doel?
Dankie
Paul
Teleskoop vir. 22 Mauser
- Paul Jonker
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:47 pm
Teleskoop vir. 22 Mauser
GUNS DON'T KILL PEOPLE, DADS WITH PRETTY DAUGHTERS DO
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Teleskoop vir. 22 Mauser
Yip, myne loop soos stroop.
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: Teleskoop vir. 22 Mauser
More
Jy moet dan maar vir jou 'n 3-9x40 kry dit werk lekker op 'n .22 ek het een op myne is net lekker om te skiet.
Groete Johan22
Jy moet dan maar vir jou 'n 3-9x40 kry dit werk lekker op 'n .22 ek het een op myne is net lekker om te skiet.
Groete Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: Teleskoop vir. 22 Mauser
More
Nee wat hy sal werk vir jou .22
Johan22
Nee wat hy sal werk vir jou .22
Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Teleskoop vir. 22 Mauser
ek het 'n mini 98 .22 Mauser, as mens 'n teleskoop wil opsit moet sy grendel ook gebend raak om die teleskoop op te kry
- Paul Jonker
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Aug 10, 2011 2:47 pm
Re: Teleskoop vir. 22 Mauser
Baie dankie vir die terugvoer.
Paul
Paul
GUNS DON'T KILL PEOPLE, DADS WITH PRETTY DAUGHTERS DO
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
.22LR MAUSER
.308 WIN SAKO L579 FORESTER
12BR MUNDIAL S/S SHOTGUN
- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: Teleskoop vir. 22 Mauser
Jy sit windbuk mounts op en dit werk vir my Bruno.
Johan22
Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Teleskoop vir. 22 Mauser
Ja nee wat hoef nie duur te gaan vir algemene .22 skiet. n Cheap 4x32 of 3-9x40 nikko mountmaster is oorgenoeg en hulle kom met mounts. Was gister by n ou en hy was besig om so oukie te mount op semi auto .22