Gun skoon maak vs Groepeering
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Gun skoon maak vs Groepeering
Dag se,
Wil betjie hoor by die manne wat ken,hoe groot verskil maak loop skoon maak teen oor n goeie groep skiet met n loop wat al so 60 skote deur het van hy laas skoon gemaak is,
Wa oor dit tans vir my gaan is,ek het ladings geskiet en met die hele storie het ek n goeie groep gekry toe die gun so 60 skote deur het,ons begin more (vrydag) met ons Nam Bisley Championship,nou die hele shoot is so 170 skote,
Die vraag nou natuurlik is gaan ek my groepeering op neuk as ek nou die loop laat blink of moet ek dalk net die carbon uit haal en die kooper nog so betjie los,ek het on gelukkig nie nog tyd om te toets nie want ek glo die beste sou wees is om n goeie groep te skiet as die gun al n paar skote deur het,dan om hom heel skoon te maak en weer daai selfde lading te loop skiet en om te kyk wat maak hy dan,
Oo dis n 308 Savage F/TR(weet nie of kaliber dalk ook n rol speel nie)
Ek luister graag na die manne wat ken,
Mooi loop,

"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
-
bullseye
Re: Gun skoon maak vs Groepeering
Middag Camo Joe
Dit kan van n hele paar dinge afhang. As die loop nog nuut is dink ek kan jy hom skoonmaak voor die skiet, dalk 1 of 2 fouler skote skiet voor jy op baan gaan. As die loop al baie skote deur het sal ek dit nie skoon maak nie , want dit kan n paar skote vat voor loop weer sal groepeer. My 22-250 het op die oomblik seker 200 - 250 skote deur vandat ek laas skoon gemaak het. Ek het gister met hom geskiet en daar is niks fout met sy groepeering nie.
Bullseye.
Dit kan van n hele paar dinge afhang. As die loop nog nuut is dink ek kan jy hom skoonmaak voor die skiet, dalk 1 of 2 fouler skote skiet voor jy op baan gaan. As die loop al baie skote deur het sal ek dit nie skoon maak nie , want dit kan n paar skote vat voor loop weer sal groepeer. My 22-250 het op die oomblik seker 200 - 250 skote deur vandat ek laas skoon gemaak het. Ek het gister met hom geskiet en daar is niks fout met sy groepeering nie.
Bullseye.
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Gun skoon maak vs Groepeering
Bullseye,
Ek reken ook nogals so,my loop het no so rondom 400 skote deur hom,en inelkgeval n 308 loop kan mos darem redelik baie vat voor hy enigsins begin uit werk,
Baie dankie vir die reply,
Dink ek gaan vanaand vir hom blink vryf,
Ek reken ook nogals so,my loop het no so rondom 400 skote deur hom,en inelkgeval n 308 loop kan mos darem redelik baie vat voor hy enigsins begin uit werk,
Baie dankie vir die reply,
Dink ek gaan vanaand vir hom blink vryf,
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
-
Danie Lombard .243
Re: Gun skoon maak vs Groepeering
Ek luister graag wat ander skiet manne praat en mee raad gee. T.o.v. 'n skoon loop en akkuraatheid die volgende. Die SAW en SAP snipers praat van 'n sniper sleeve of sommer in mooi afr 'n kooper silinder in die loop. 'n Loop moet 'n paar skote deur hom he om 'n mooi laagie koper smeersel in die loop te laat om soos hulle dit noem 'n sniper sleeve te laat wat 'n wenner is vir klein groepe. 'n Vuil loop groep beter as 'n skoon loop TOT op 'n punt waar die loop so aangepak is van koper dat die groepe weer groot en ongunstig raak. Dan is dit tyd vir skoonmaak.
-
Zack Benade
Re: Gun skoon maak vs Groepeering
"n Skoon loop skiet akkuraat, PUNT.
Ek verstaan as julle mollie gebruik dat jy 'n geweer minder gereeld skoonmaak. Selfs met mollie maak bench skuts so elke 50 skote skoon.
Een Benchrest skut het ges?" As my mede deelnemers dink vuil lope is akkurater, Wie is ek om hulle reg te help"
" As dit my vriend is sal ek hom beslis reghelp en aanmoedig om met 'n skoon loop te skiet"

So verskil die geweer wereld. Dis wat dinge intressant maak. elke ou doen wat hy goed dink.
Ek verstaan as julle mollie gebruik dat jy 'n geweer minder gereeld skoonmaak. Selfs met mollie maak bench skuts so elke 50 skote skoon.
Een Benchrest skut het ges?" As my mede deelnemers dink vuil lope is akkurater, Wie is ek om hulle reg te help"
So verskil die geweer wereld. Dis wat dinge intressant maak. elke ou doen wat hy goed dink.
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Gun skoon maak vs Groepeering
Oky nou is ek weer terug op twyfel,
My goortste worrie is dat my groepeering gaan verskil,onthou ek het die groep wat ek wil gebruik geskiet toe die loop so 60 skote deur gehad het vandat ek hom ordentlik skoon gemaak het,so wat gaan gebeur as ek hom nou heel skoon maak,sal hy nogsteeds groepeer?
Dankie vir al die ouens te terug voering,dis wat die game so leka maak,
My goortste worrie is dat my groepeering gaan verskil,onthou ek het die groep wat ek wil gebruik geskiet toe die loop so 60 skote deur gehad het vandat ek hom ordentlik skoon gemaak het,so wat gaan gebeur as ek hom nou heel skoon maak,sal hy nogsteeds groepeer?
Dankie vir al die ouens te terug voering,dis wat die game so leka maak,
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
-
bullseye
Re: Gun skoon maak vs Groepeering
Zack
Ek het my loop op n staduim elke keer as ek geskiet het skoonmaak dit was n hele paar lappies gewees n week. Ek het toe n artikel gelees van n man wat baie minder loop skoonmaak en wen. David Tubb het al verskeie kompetiesies gewen en hy maak nie skoon terwyl hy besig is met n kompetisie, so hy skiet maklik 150 rontes plus voor hy skoon maak. Ek verbeel my seker maar , maar wragtig dit is tog of my groepe beter is as ek skiet met vuil loop. Moontlik is dit anders by benchrest en skiet ek dalk nie goed genoeg om n verskil raak te sien nie.Daar is Tony Boyer hy skiet basies net 1 kompetisie met n loop ek dink nie dis nodig nie, maar Tony is n legende so dalk is hy tog reg.

Elke man doen wat hy dink is die beste. Ek stem nogal baie saam met Ludwig oor sy sienning van lope. My kluus het nie plek vir 'n wisselvallige, onvoorspelbare loop nie. My lont is te kort vir dit. 
Wat vir my baie tel is hoe jy die loop skoonmaak. 'n Boreguide is nie onderhandelbaar nie, Dis 'n moet.
Ek persoonlik glo nie baie aan borsel nie. Ek gebruik eerder weer lappies. Ek borsel so nou en dan. So verskil die manne.
Die eerste skoot na die skoonmaak sit saam met die ander, op sy plek.
Groete
Zack
Wat vir my baie tel is hoe jy die loop skoonmaak. 'n Boreguide is nie onderhandelbaar nie, Dis 'n moet.
Ek persoonlik glo nie baie aan borsel nie. Ek gebruik eerder weer lappies. Ek borsel so nou en dan. So verskil die manne.
Die eerste skoot na die skoonmaak sit saam met die ander, op sy plek.
Groete
Zack
-
Camo Joe
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Thu Nov 03, 2011 8:21 am
Re: Gun skoon maak vs Groepeering
Nee wat dit is so,skoon maak is sy voorland,
Die loop is nog nat nuut,as ek hom deeglig skoon maak glo ek sal ek binne 2 of 3 skote weer opi kol wees,
Baie dankie vir al die ouens se raad,dit het baie gehelp,
Mooi loop
Die loop is nog nat nuut,as ek hom deeglig skoon maak glo ek sal ek binne 2 of 3 skote weer opi kol wees,
Baie dankie vir al die ouens se raad,dit het baie gehelp,
Mooi loop
"Blaming guns for killing people is like blaming pencils for bad spelling"
-
Danie Lombard .243
Re: Gun skoon maak vs Groepeering
interesant
Ek kry goeie resultate met die manier soos Dawid Tubb dit doen, na klompie skote (150 tot 250) skoon maak en dan weer skiet.

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Gun skoon maak vs Groepeering
Danie, maar vat dit jou weer 150 skote voor jou groepe aanvaarbaar word??Danie Lombard .243 wrote: interesant
Ek kry goeie resultate met die manier soos Dawid Tubb dit doen, na klompie skote (150 tot 250) skoon maak en dan weer skiet.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
bullseye
Re: Gun skoon maak vs Groepeering
Manne lees bietjie hier:http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... -built-gun
die man het met n vuil loop n rekord geskiet.
Bullseye.
die man het met n vuil loop n rekord geskiet.
Bullseye.
-
bullseye
Re: Gun skoon maak vs Groepeering
Ludwig jy moet kyk by Accurate shooter by vandag se bulletin, daar is n mooi artikel oor .284 win , Dit wil lyk of jy defnitief op die regte 7mm roete is.
Bullseye.
Bullseye.