Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Stem vir jou scope waarmee jy MEESTE jag of oes.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Cobb, op jou aanvanklike vraag...
Nie een nie! Scopes kan nie skiet nie
Nie een nie! Scopes kan nie skiet nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Jyt weer tussen die SKERP messe geslaap
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Cobb, onregverdig om net een te kan kies.
Ek het 4 x Lynx'e, maar daar is ook 'n Leupold op my gunsteling geweer en 3 Tasco's, 2 x Bushnell's. Dit is ook ekonomiese besluite wat die aankope regverdig. Die Tasco's en Bushnell's het ek of ge-erf of bargain pryse voor betaal. Almal het al hulle pond vleis huistoe gebring.
O ja hulle is op goed wat kan skiet.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Solank jy darem gesmile hetCobb wrote: Jyt weer tussen die SKERP messe geslaap![]()
Moet maar op my voete dink
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Christo, chomma...ek weet elke ou het 'n paar gunstelinge, maar ons wil kyk watter EEN laat die meeste bokke omdop in Africa, so nstem vir die een met wat jy die meeste jag/oes
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Ek hoop al die forumlede stem . altans so veel as moontlik. Dit kan net interesant wees
Last edited by vlakvark1 on Tue May 29, 2012 8:17 pm, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Go Lynx Go
.
Beretta
Beretta
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Kyk nou net hoe vote Rudolph vir Nikon....

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
"Other" is unfair. MTC is ook 'n brand!
Tel net bokke, of jeckols ook?
Tel net bokke, of jeckols ook?
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Sover ek weet, skiet meeste bok-oesters (cullers) met Lynx 8x56 scopes (Ek kan dalk verkeerd wees, maar ek glo nie). So ja, daai is waarmee die meeste bokke geskiet word.
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Net bokke vir nou...kyk hierGeno wrote: "Other" is unfair. MTC is ook 'n brand!
Tel net bokke, of jeckols ook?
http://jaracal.com/index.php/topic,1129 ... 8.....post 45
Ek sit gou MTC by, net vir jou
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Ek sou baie eerder wou weet watter scope vir die meeste kwesbokke en mis skote verantwoordelik is. Ek sal egter stem, weet net nie watter waarde die uitslag van die meningspeiling gaan h? nie?
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1220
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Schmidt & Bender ook asseblief
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
mmmmm....twee duidelike voorlopers...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Sien hier is darem paar manne op die forum wat klas raak sien en gebruik

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
As ek meer gereeld met die .308 geskiet het, sou Leupold nog 'n stem gehad het. Maar ai, die .25 en MTC kombinasie loop bitter lekker!
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
""Manne
Ek het dit al gese en se dit weer meer bokke in afrika word met n lynx scope geskiet as enige ander scope geweer kombinasie. .
Beretta""
""Quote
meer bokke in afrika word met n lynx scope geskiet as enige ander scope geweer kombinasie. Ek dink nie so nie. Miskien kan mens 'n stemmery doen en bepaal wat gebruik word.""
Gerard
Nou ja, tussen nou en vannag 12 uur glo ek nie dinge gaan verander nie....knap gedaan Leupold..
Cheers
Ek het dit al gese en se dit weer meer bokke in afrika word met n lynx scope geskiet as enige ander scope geweer kombinasie. .
Beretta""
""Quote
meer bokke in afrika word met n lynx scope geskiet as enige ander scope geweer kombinasie. Ek dink nie so nie. Miskien kan mens 'n stemmery doen en bepaal wat gebruik word.""
Gerard
Nou ja, tussen nou en vannag 12 uur glo ek nie dinge gaan verander nie....knap gedaan Leupold..
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Dis nie spesifiek die scope nie maar die man agter die scope!!!
Die manne koop wat bekostigbaar is en wat die sak pas. Ek glo nie jy kry regtig n slegte scope nie. Dis net verskillende tipe scope vir verskillende aanpassings met tipe kalber gewere.
Jy kan nou nie n Nikko Sterling op n 500 gaan sit nie! So pas jy maar aan vir elke kaliber!!
Die manne koop wat bekostigbaar is en wat die sak pas. Ek glo nie jy kry regtig n slegte scope nie. Dis net verskillende tipe scope vir verskillende aanpassings met tipe kalber gewere.
Jy kan nou nie n Nikko Sterling op n 500 gaan sit nie! So pas jy maar aan vir elke kaliber!!
-
Gerard
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Ek het min tyd vir 'n instrument wat nie werk soos wat dit moet nie. Op daardie basis is daar heelwat make op die lys wat ek glad nie verkoop het nie en nou ook nie sal voorsien nie. Die uitslag was verbasend want dit is nie wat ek in die praktyk sien nie. Daar sal seker verskille van streek tot streek wees.
-
atplay
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Redfield miskien ook op die lys sit?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Oom GGerard wrote: Ek het min tyd vir 'n instrument wat nie werk soos wat dit moet nie. Op daardie basis is daar heelwat make op die lys wat ek glad nie verkoop het nie en nou ook nie sal voorsien nie. Die uitslag was verbasend want dit is nie wat ek in die praktyk sien nie. Daar sal seker verskille van streek tot streek wees.
Kan/wil jy vir ons praktyk syfer deurgee...net so van jou 3 top verkopers, net so vir interessantheid
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Ek sien Burris is darem nie ver agter nie, dit se darem iets van die maak.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Gerard
Re: Watter scope skiet meeste bokke in Afrika
Cobb,
Die verspreiding is na aan reg maar ek het verwag dat Tasco, Nikko Sterling, Bushnell en Zeiss beter sal doen. Ek het verwag dat 'Ander' baie beter sal doen. Ek het nie verwag dat Lynx so hoog sal wees nie. Maar dit sal tog wissel van streek tot streek. In die Oos Kaap spandeer mense minder op teleskope as wat hulle moet en dit sal reflekteer in die verspreiding van make. Handelaars se aanbevelings sal ook 'n groter invloed h? want daar is minder van hulle en een of twee plekke se invloed sal groter wees as byvoorbeeld in JHB.