Hi everyone
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Hi everyone
Hi
Ek besoek Jaracal al vir so twee jaar. Uiteindelik nou aangesluit.
Mal oor jag, visvang, bewaaring en (bo alles) my famielie. Baie selde dat ek weg gaan op n' jagtrip sonder my vrou en kinders.
Jag met my .22, .243, 30-06 en my boog. Doen net walk & stalk. Skiet ook voels met my haelgewere.
Vat partykeer baie lank om my boodskappe in Afrikaans te tik so ek hoop julle sal n' Engelse post so af en toe verskoon. Sal darem nie in Grieks post nie.

Last edited by Dimitri on Tue May 22, 2012 5:21 pm, edited 1 time in total.
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Hi everyone
Hallo Dimitri
Welkom hier en ek glo die manne is darem almal redelik tweetalig en dit behoort nie te veel te pla nie.
Groete
Ferdi.
Welkom hier en ek glo die manne is darem almal redelik tweetalig en dit behoort nie te veel te pla nie.
Groete
Ferdi.
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Hi everyone
Welcome Dimitri
Enjoy
Reggie
Enjoy
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Hi everyone
Hi, welcome and enjoy the stay!
Groete
Van der Walt
Groete
Van der Walt
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Hi everyone
Hi there
Welcome, and as Gerhard said, enjoy the stay. I will add, let it be a long and fruitful one. Glad to have another SOUTIE on board.
Welcome, and as Gerhard said, enjoy the stay. I will add, let it be a long and fruitful one. Glad to have another SOUTIE on board.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Hi everyone
Welcome Dimitri !! 
You will remember me......your partner in crime on the 40 ha saga.......
Geniet dit hierso, almal is bakgat hier
You will remember me......your partner in crime on the 40 ha saga.......
Geniet dit hierso, almal is bakgat hier
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Hi everyone
Hallo Dimitri!
LOL Kallie, nou kan ons weer begin!
Dimitri, ek gaan vir die mods vra dat jy net 'n 100 woorde kan skryf per post

Welkom!
LOL Kallie, nou kan ons weer begin!
Dimitri, ek gaan vir die mods vra dat jy net 'n 100 woorde kan skryf per post
Welkom!
ek soek nog wapens...
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Hi everyone
Hi Almal
Baie dankie vir die warm welkom.
Natuurlik onthou ek jou, Kallie. Ons was mos ook "partners" in die debat oor die monster vlakvark wat jy geskiet het.
SV, ek sal my beste probeer om my posts kort te hou.
Ek vra vooruit omverskoning want ek slaag nie altyd daarin nie. 
Groete
Dimitri
Baie dankie vir die warm welkom.
Natuurlik onthou ek jou, Kallie. Ons was mos ook "partners" in die debat oor die monster vlakvark wat jy geskiet het.
SV, ek sal my beste probeer om my posts kort te hou.
Groete
Dimitri
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Hi everyone
Welkom Dimitri,
Ek is net so nuut soos jy.

Ek is net so nuut soos jy.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Hi everyone
Dankie FC. Welkom ook van my kant af.FCLoretz wrote: Welkom Dimitri,
Ek is net so nuut soos jy.
![]()
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Hi everyone
Baie dankie Ludwig.Ludwig wrote: Dimitri, goed om jou ook hier te sien. Ek sien die ou boogjagters raak nou baie hier in ons geledere. Sien baie uit, soos altyd, om jou bydraes te lees.
Ja, ek sien ook baie naame hier op Jaracal wat ek herken van die boogjag forums.
Ek moet se dat ek jou bydrae baie gemis het toe jy die boogjag forum verlaat het.
Groete
Dimitri
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Hi everyone
Welkom, hoop jy geniet dit baie hier saam ons! Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hi everyone
Hi welkom en bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Hi everyone
Baie dankie visstok & theedge.
Lekker om hier te wees
Lekker om hier te wees
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hi everyone
Dimitri
Baie welkom, bring maar genoeg hout saam, die vuur brand tot laat hier
Trust you'll enjoy your stay, dont be shy to contribute
Cheers
Marc
Baie welkom, bring maar genoeg hout saam, die vuur brand tot laat hier
Trust you'll enjoy your stay, dont be shy to contribute
Cheers
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Hi everyone
Baie welkom! Die dinge waarvan jy hou is spot-on!
Geniet dit hier
Geniet dit hier
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hi everyone
Welkom Dimitri, ek siem jy het sommer al klaar klompie kennise hier opgespoor.
Geniet dit hier.
Peet
Geniet dit hier.
Peet
Work to live, don"t live to work