Sal interesant wees, wonder net of hy 'n Gemsie sal optel teen 900 meterLudwig wrote: Ja, hy het dieselfde specs as die een wat ek na gelink het, alhoewel die benaming effens verskil. EK sien dis 'n 6x21 met effective range van 1000y, so ek wonder hoekom hy die 1200S wat effens beter specs het, en 'n 7x25 is, sal vervang?
Rangefinder
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Rangefinder
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Rangefinder
Ludwig ek het so effe verkeerd verstaan.
Die 1200 bly op die mark maar die 1000 is die upgrade in alle opsigte behalwe die afstand.
1000 het die volgende upgrade vanaf die 1200.
Funksie vir hoekke en hoohte
Beter lens kwaliteit
verligte beeld in swak lig omstandighede.
1st and last object range- die een moet ek net bevestig.
Die 1000 het ook die skroefdraad om op 'n 3poot te gaan.
Peet

Work to live, don"t live to work
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Rangefinder
Hercules.
Ek het die 1000 AS en hy werk mooi, maar daai funksie wat sy kruisie en lesing in rooi in die nag gee pla my as ek hom in die nag gebruik. Die rooi "glare" in my o? en dan kan ek nie sien waarnatoe ek mik nie. Op n vol sterkte spotlight geen probleem, maar op n gedimde lig oorweldig die 'glare" my. Ek sien Pvdw hou weer daarvan, so verskil elke ou se smaak mos. Ek dink wel indien jy hier by skemer op n koedoe teen n berg moet range is dit die perfekte tool. Groete

CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Rangefinder
Herklaas my maat,
Kyk by die advertensies is n Leica CFR900 te koop vir 4000 skille, is dit nie n beter koop nie, wat se die kenners?
Kyk by die advertensies is n Leica CFR900 te koop vir 4000 skille, is dit nie n beter koop nie, wat se die kenners?
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Rangefinder
Ek het die Leica 1600 rangefinder, en ek glo nie daar is n beter een op die mark nie. Ek het ook die Nikon 1000 gehad, maar dit is onregverdig om hulle te vergelyk, veral as jy die prysverskil in ag neem.
Ek het al bykans alle rangefinders op ons mark getoets in die veld, en kan met vrymoedigheid s? dat die Leica 1600 die baas is.
Vir wat jy betaal is die Nikon 1000 die heel beste waarde vir geld, en sal enige bok kan range op die afstand wat jy hom kan skiet. Ek het hulle hoofsaaklik hier op die ho?veld se oop vlaktes getoets, en daar het ek gesien dat die ligtoestande en veral lang gras die efektiewitiet van n rangefinder erg kan beinvloed.
As daar nie langgras in die pad is en die lig is mooi helder, range die Nikon Blesbokke baie maklik oor die 400m en selfs v?rder tot oor die 500m as hulle effens teen n randjie staan. As daar gras is, sukkel jy om oor 300 tot 350m te range, maar ook so met die Leica.
As ek nou moet koop, en my budget is effens aan die skraal kant, sal dit definitief die Nikon 1000 wees.
Die ouer Leica 900 en 1200 was uitstekende rangefinders en die leiers op hul tyd. Die enigste nadeel behalwe hul groote was dat die knoppie bo in die middel gesit het en effens hard was om te druk. En as jy hom druk, druk jy hom van die teiken af en kry jy n vals lesing.
Die Buschnell v?rkyker / rangefinder kombinasie range ook besonder v?r en staan nie veel terug vir die Leica, maar ek hou nie baie van sy beeld nie.

Ludwig ou maatLudwig wrote: Oom Piet, jy het nie dalk al met enige van die Vectronix rangefinders te doene gehad nie? Ek weet hulle is buite die prysklas van die gemiddelde man, maar ek sal baie graag wil hoor of iemand plaasliks al met hierdie rangefinders te doene gehad het. Die entry level een, die Terrapin, is gerate tot 2500m, en van daar gaan hulle op na 25km vir die top of the range militere model, wat 'n kar se prys kos. Wonder of mens hulle enigsins in SA kry?
Hulle is mooooooii, maar kos ok maar 'n spaar varkie en 'n half
Dit lyk egter of jy kry waarvoor jy betaal, 2 500 meter is darem 'n hele entjie v?r jong
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Rangefinder
Manne, ek is nie 'n eksperd nie maar ek glo Piet het die regte doepa hier genoem. Ek kan wel vir julle een ding s?, met die pas afgelope Blesbok oes was daar 'n Ranger range finder op my bakkie(swaer s'n). Om 'n lang storie kort te knip ek het op die ou einde met my oog gerange en geskat daai ding kon net nie of wou net nie verder as 200m lees nie. Koop een keer en koop reg anders gaan jy beslis dubeld betaal. (punt)
Slag my maar af as ek verkeerd is.
Slag my maar af as ek verkeerd is.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Rangefinder
Freek ek het Piet se raad gevolg en die NIKON 1000AS gekoop. Ek wou eers die 550 vat maar Piet het bly vassteek by die 1000 en ek is baie bly hy het mo oorreed.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
-
ablm468
Re: Rangefinder
Manne skuus ek wi nie julle post hijack nie maar sal graag verneem wat is julle opinie van die Bushnell Legend 1200 Arc. Volgens die 6mmbr webwerf vergelyk Bushnell nie sleg met Nikon nie?
Ek weet dis nie dieselfde een wat S&o op hulle webwerf adverteer waarvan hulle op genoemde webwerf praat nie maar sal graag verneem wat julle gevoel is oor die 1200 arc.
Ek weet dis nie dieselfde een wat S&o op hulle webwerf adverteer waarvan hulle op genoemde webwerf praat nie maar sal graag verneem wat julle gevoel is oor die 1200 arc.
Last edited by ablm468 on Tue May 29, 2012 10:08 pm, edited 1 time in total.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Rangefinder
Ludwig, ek kon ongelukkig nog nooit iemand raakloop met n Vectronix rangefinder om hom te toets nie. Ek sal baie graag so een onder hande wil kry. Ek glo dan sal my budget alweer erg geknou word as mens die write ups kan glo.
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: Rangefinder
Baie dankie vir julle kommentaar en advies manne,
Was toe by Safari & Outdoor om my rangefinder te loop haal
Lekker dag.
Was toe by Safari & Outdoor om my rangefinder te loop haal
Lekker dag.
Glock G26 Gen4
Smith & Wesson M&P 15-22
Smith & Wesson M&P 15 Sport .223
6.5 x 55 Howa
30-06 Musgrave
30-378 Weatherby Accumark mark V
Mossberg 12 boor
Smith & Wesson M&P 15-22
Smith & Wesson M&P 15 Sport .223
6.5 x 55 Howa
30-06 Musgrave
30-378 Weatherby Accumark mark V
Mossberg 12 boor
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: Rangefinder
Dag Ludwig,
Het toe die Nikon 1200S gekoop
Het toe die Nikon 1200S gekoop
Glock G26 Gen4
Smith & Wesson M&P 15-22
Smith & Wesson M&P 15 Sport .223
6.5 x 55 Howa
30-06 Musgrave
30-378 Weatherby Accumark mark V
Mossberg 12 boor
Smith & Wesson M&P 15-22
Smith & Wesson M&P 15 Sport .223
6.5 x 55 Howa
30-06 Musgrave
30-378 Weatherby Accumark mark V
Mossberg 12 boor
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: Rangefinder
Moet nog uit "figure", as jy een van sy knoppies druk, word sy "sight" waardeur jy kyk groen. Weet jy dalk waarvoor is dit?
Glock G26 Gen4
Smith & Wesson M&P 15-22
Smith & Wesson M&P 15 Sport .223
6.5 x 55 Howa
30-06 Musgrave
30-378 Weatherby Accumark mark V
Mossberg 12 boor
Smith & Wesson M&P 15-22
Smith & Wesson M&P 15 Sport .223
6.5 x 55 Howa
30-06 Musgrave
30-378 Weatherby Accumark mark V
Mossberg 12 boor