Sierra Gameking vs Pro hunter
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Sierra Gameking vs Pro hunter
Ek stap toe in die winkel om vir my .303 koels te koop. Die .303 koele is maar nie veel om van te kies. Ek wou interlocks he maar dis toe weg. Daar kry ek toe n pakkie Siera Pro hunter 180gr vir die ou prys (R335/100) en vat dit iplv pmp wat nie eintlik goedkoper is met die nuwe pryse. Wat my toe agterna byval is dat die Pro hunter is en nie Gameking. Wat is die verskil tussen die twee? Altwee goed genoeg vir jag?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sierra Gameking vs Pro hunter
Gaan loer op Sierra se webtuiste wathulle oor hul eie koe?l s?. Msikien het ander lede hul ondervindinge om mee te deel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Sierra Gameking vs Pro hunter
303
Al verskil tussen die ProHunter en die GameKing is dat die GK 'n boattail ontwerp het terwyl die PH 'n flatbase is. Die PH is 100% net so goed soos die GK vir jagdoeleindes.
Dis maar 'n persoonlike keuse of voorkeur ding - as jy vrede was met die PMP en Interlocks sal jy baie tevrede wees met die PH se werkverrigting.
Groete
Songdaug

Dont tell me, show me......
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Sierra Gameking vs Pro hunter
Hallo 303,
Ek het voorheen die GK gebruik vir my "springbokkoeel" in my .270 (130gr.) Baie lekker koeel en baie akkuraat. Toe, 2 jaar terug kon ek tydelik nie Game Kings in Namibie kry nie, en siende dat dit kort voor 'n suide- springbokjagtrippie was en ek dringend moes herlaai, het ek maar 130gr Pro hunters gekoop omdat dit al was wat beskikbaar was.
Ek was verras om te sien dat ek selfs effens beter groeperings met die Pro-hunters as met die Game-kings kon kry.
Ek was onder 'n wan-indruk dat Boat tails akkurater as flat bases is en 'n beter trajek het. dis egter nie altyd so nie en eers oor baie lang afstande (350m+) speel die boattail klaarbleiklik eers moontlik 'n rol, en ek skiet nie sommer oor 300m nie.
Ek verstaan ook dat die PH's se konstruksie effens beter as die GK's is, maar kan hier nie uit persoonlike ondervinding praat nie, aangesien ek nie herwinde koeels van beide soorte uit bokke geweeg het onder soortgelyke kondisies nie. Let wel, nie een van die twee is premium koeels nie en hulle breek wel op, veral teen hoer spoed en swaar bene. Ek gebruik myne hoofsaaklik vir springbok jag en jakke agv hulle akkuraatheid, maar by die springbokke is dit baiemaal nek en kopskote.
Dit was nogal interresant dat die onderskeie nodes vir elk van die PH's en GK's 130gr by my ladingonwikkeling redelik verskil het- vir die GK's 130gr was dit 51.5gr S365 en vir die PH's 130gr was dit 52.4gr. Ook die optimum TPL's het verskil tussen die twee.
Ek dink in jou .303 behoort dit goed te werk, ook aangesien die spoed redelik laag is ( < 2500fps) en die koele dus nie so erg behoort op te breek nie.
Laat weet wat jou ondervinding is.
Groete
Pieter

.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Sierra Gameking vs Pro hunter
Hallo 303
Konvensionele loodkern koeels waarvan beide die Game King en Pro HUnter voorbeelde is het gewoonlik nie n probleem om goeie werksverrigting te gee op inpaksnelhede tot en met 2300ft/sek nie. Lees inpaksnelhede! So in die ou getroue 303 met n 180gr koeel is dit presies die spekrum wat jy kan verwag. So laai hulle met n geruste hart en plaas hulle waar dit saakmaak en jy behoort oor n paar weke lekker te kan smul aan die biltong!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Sierra Gameking vs Pro hunter
Ek laai hulle vanaand!
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Sierra Gameking vs Pro hunter
*303*
Ek is ook nou bietjie meer as n jaar besig met die herlaai ding en is gelukkig met die Sierra PH 180gr uit my 303
Die akkuraatheid en so gedurende ladings ontwikkeling was baie goed
Ek gaan nou Junie die eerste keer met hulle jag, so sal graag bietjie terugvoer hier dop hou, en as ek kan ook my eie insette gee na my eerste uitstappie

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Sierra Gameking vs Pro hunter
Sal ek n een gat groep skiet met hulle?

Ja ek self gaan binnekort blesbokke cull en wil graag teen daardie tyd dinge reg he. Sal terugvoer gee hoe hulle perform het. Ek hoor die 150gr pmp gee vir baie ouens goeie akkuraatheid uit hulle majubas. Sal hulle in my volgende ladings probeer.

- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Sierra Gameking vs Pro hunter
Dagse,
Daar is niks fout met 180gr Pro Hunters nie! Ek skiet hulle uit my .303 EPPS Lee Enfield teen 2450ft/sec en is baie akkuraat!
As jy jou deel doen is daar nie 'n bok in die bos wat nie sal bakkie ry as jy hom skiet nie!
Geniet hom!
Petrie

" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"