Goeie dag
Het enige iemand al probeer om die 53gr vmax ko?ls te laai vir .22-250?
Watse resultate het julle gekry?
Volgens dit wat ek op google kon lees op ander forums klink dit nie of hy genoegsaam wil stabiliseer in die standaard 1:14 loop nie.
Die ko?ltjie het darem 'n lekker ho? bc van 0.29 wat meeste van die fabrikate se 55gr en selfs 60gr ko?ls klop itv sy bc.
Enige terugvoer sal waardeur word.
Groete
Fred
53gr vmax in .22-250
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 53gr vmax in .22-250
Fred
Ek gebruik die 53Vmaks in my .22Dasher met uitstekende resultate my geweer het 'n 1:14 twist
Raynie

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: 53gr vmax in .22-250
Raynie,
Kan jy dalk vir my 'n idee gee van teen watter spoed jou dasher skiet so vir interessantheid?
Ek het 'n pakkie gekoop en sal hom nog moet gaan toets wanneer ek 'n kans kry.

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 53gr vmax in .22-250
Fredd
Ek het hulle in my 22-250 Rem 700 getoets. Ook 'n 1:14 twist. Dit was die eerste punte wat ek vir die geweer gekoop het na sy 40 loop inbreek skote met PMP ammo.
Ek het hulle getoets van 33gr tot 35gr in S335. Op 35gr het ek begin druktekens kry en toe by 34.4gr gestop. Dit was die beste groep, maar nie naastenby die geweer se vermoe nie, want ek kon nie 5 skoot groepe kleiner as 30mm op 100m kry nie.
Toets hom toe met 55gr V-max en ook 55gr Sierra Gamekings. Skiet onderskeidelik 'n 7mm en 11mm groep met 34.5gr S335 teen so 3720ft/s gem.
Weet nie waarom hulle nie lekker wou werk in my geweer nie, maar ek skiet nou 55gr Nosler Bat tips omdat ek hulle in grootmaat kan aankoop.
Geweer trek seker nou by so 350 skote en skiet op 300m oor die bank gereeld 40-50mm grootte groepe.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 53gr vmax in .22-250
Fred
Ek skiet hulle teen 3780vps en skiet 17mm groeppe van my skietstoel op bakkie op 200 meter
Raynie
Ek skiet hulle teen 3780vps en skiet 17mm groeppe van my skietstoel op bakkie op 200 meter
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: 53gr vmax in .22-250
Ponkie,
Ja ek skiet self ook die 55gr vmaxe en kry baie goeie resultate met hulle. Ek sien met 3720ft/s laai jy hom so bietjie warmer as ek maar ek is baie gelukkig met wat ek uit hulle uit kry.
Ek het maar gedink om die 53gr te probeer met die beter bc, maar as hy nie wil saamwerk nie sal ek maar bly met dit wat reeds werk.
Ek het ook so ruk gelede met die 60gr varmint bergers en s365 gespeel wat self nie te sleg groepeer het in my 1:14 loop nie.
Raynie,
Ja daai is 'n goeie groep vir 200m. Ek sal hulle vir seker gaan probeer.

- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: 53gr vmax in .22-250
Op "My" Krippel 250 skiet ek 60 gr V-Maxe wat baie mooi loop.Ek laai hulle 34 gr met 335. Ek is glad nie seker oor die spoed nie het hom nog nooit deur die Chrony geskiet nie maar daardie 60 gr speel glad nie met n Jakkie nie. Mooiloop Pienaar
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: 53gr vmax in .22-250
Fredd
Ek gesels gisteraand met 'n Hornady agent oor die 53gr V-max. Hy se die punt is bleikbaar eintlik meer ontwerp vir die 223 ipv die 22-250. Daarom die rede wat daar sommige mense is wat sukkel om hulle te laat groep in die meerkatroere.
Groetnis
Ponkie
Ek gesels gisteraand met 'n Hornady agent oor die 53gr V-max. Hy se die punt is bleikbaar eintlik meer ontwerp vir die 223 ipv die 22-250. Daarom die rede wat daar sommige mense is wat sukkel om hulle te laat groep in die meerkatroere.
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
fredd
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:14 pm
Re: 53gr vmax in .22-250
Hi Ponkie
Ja ek het toe verlede naweek so paar skote met die 53gr probeer maar hulle wou ook nie lekker groepeer nie.
Ek het nie baie groepe geskiet nie maar dit was so ongeveer 30-40mm op 100m.
Die 55gr vmax groepeer gewoonlik baie beter as dit in dieselfde geweer.
Ek sal maar weer so paar ladings probeer en kyk of ek dalk daarop kan verbeter.