Ek copy en paste sommer my intro van 'n ander forum waarop ek geregistreer is, is nou te lui om alles in afrikaans oor te tik
Hi,
I've been interested in guns since I can remember. I think it started with the 1993 edition of the gun digest which my dad had bought at that time, which I enjoyed reading for several years until I discovered the Magnum.
My interests are hunting, shooting in general, camping, offroad 4x4, fly fishing, sketching, hiking, pretty much anything to do with the outdoors and then I play the piano and drums and I am currently a student at Maties, doing my 3rd year in electric and electronic engineering.
That's my intro, looking forward to meeting some likeminded folks and also learning a lot from the pro's.
Regards,
Louis
Nuwe lid
- virgildonatifan
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Apr 11, 2012 8:22 pm
Nuwe lid
Sunshine is delicious, rain is refreshing, wind braces us up, snow is exhilarating; there is really no such thing as bad weather, only different kinds of good weather
-
Johann de Bruyn
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun May 13, 2012 10:39 pm
Re: Nuwe lid
Hallo Louis,
Baie welkom. In my kort tydjie op die forum het ek baie gelees en agtergekom dat hier altyd iemand is wat bereid is om te help. Geniet dit.
Waarmee skiet jy?
Baie welkom. In my kort tydjie op die forum het ek baie gelees en agtergekom dat hier altyd iemand is wat bereid is om te help. Geniet dit.
Waarmee skiet jy?
- virgildonatifan
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed Apr 11, 2012 8:22 pm
Re: Nuwe lid
Baie dankie, ek is seker ek gaan dit geniet en nog baie leer in die dae wat voorl?.Johann de Bruyn wrote: Hallo Louis,
Baie welkom. In my kort tydjie op die forum het ek baie gelees en agtergekom dat hier altyd iemand is wat bereid is om te help. Geniet dit.
Waarmee skiet jy?
Op die stadium skiet ek nog met my pa se gewere een keer 'n jaar wanneer ek by die huis is, die enigste vuurwapen wat ek nou besit is 'n pistool maar ek erf 3 jag gewere by my pa. Hulle is onder andere 'n 5,6x57, 7x64 en 'n 9,3x62. Ek besluit nog op die oomblik of ek vir myself 'n 308 of 243 wil koop in die nabye toekoms
Sunshine is delicious, rain is refreshing, wind braces us up, snow is exhilarating; there is really no such thing as bad weather, only different kinds of good weather
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nuwe lid
Welkom hier en lekker saam kuier.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe lid
Louis Baie welkom jy sal dit geniet
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Nuwe lid
Hallo Louis
Welkom en geniet dit saam.
Welkom en geniet dit saam.
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Nuwe lid
Hallo Louis
Welkom en geniet dit hier.
Daardie is mooi kalibers.
Groete
Ferdi
Welkom en geniet dit hier.
Daardie is mooi kalibers.
Groete
Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Louis
Glo jy gaan lekker kamp saam ons, bring maar genoeg hout saam
Groetnis
Marc
Glo jy gaan lekker kamp saam ons, bring maar genoeg hout saam
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm