Meer as 4 wapens

Post Reply
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Meer as 4 wapens

Post by DanieDegenaar »

More almal,

Ek moet 'n Bruno .22 en a Sako 243 by my pa oorneem. Ek het klaar 4 wapens. Nou my vraag is wat is die beste organisasie om by aan te sluit om as 'n "dedicated hunter" of iets soort gelyks voor te kwalifiseer? Is daar eenige voorstelle? Weet mens kan dit deur die jagters vereeniging doen en deur NSA. Watse een is die minste moeite en admin?

Dankie vir die advies!

Danie
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Meer as 4 wapens

Post by tripodmvr »

Het my toegewyde statusse deur SA Jagters gedoen, maar ek was lank al lid en dit was 'n groeiproses. Die opleidingskursusse is baie leersaam en goeie kennis word opgedoen.

Jy sal moet betaal vir lidmaatskap by 'n organisasie sowel as vir die opleiding. As jy sterk op jag ingestel is kies dan 'n jagorganisasie - as dit meer sportskiet is kyk dan vir 'n liggaam daar. Die vuurwapenwet bepaal dat die organisasie geakkrediteer moet wees en dan jou toegewyde status in stand hou. Jy moet dus jaarliks rapporteer oor jou deelname aan jou sport. By SA Jag kan jy dit op hul webtuiste op datum hou.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
stephensonsknives
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 305
Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm

Re: Meer as 4 wapens

Post by stephensonsknives »

skakel my 0828722114 ek dien op baviaanspoort tak van sa jagters se bestuur dan kan ek jou help

met ons nuwe ehunter kan jy jou volledige satus aftrek maandeliks
kruitdampgroete stephen
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Meer as 4 wapens

Post by DanieDegenaar »


Sukkel self om by NSA reg te kom. My broer het syne so jaar terug daar gedoen sonder probleme. Sal maar dophou wat s? die mense, maar ek glo dit sal maar die pad wees om te volg. Het nou hulle dokumente afgelaai, so sal eers bietjie lees om te sien wat mens alles deur gaan.
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Meer as 4 wapens

Post by DanieDegenaar »

stephensonsknives wrote: skakel my 0828722114 ek dien op baviaanspoort tak van sa jagters se bestuur dan kan ek jou help

met ons nuwe ehunter kan jy jou volledige satus aftrek maandeliks
kruitdampgroete stephen
Stephen,

Dankie, wil net bietjie navorsing doen. Sal terug kom na jou toe.
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2320
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Meer as 4 wapens

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse,

Beste opsie is SA jagters,minste moeite en minste sjlepppp.Toegewyde status en siedaar.Moet nie eers sukkel met manne wat nie antwoord nie(no offence maar alles in die lewe gaan oor 3 goed-------diens------diens-------diens).Danie as jy dalk iemand benodig wat motiverings doen teen billike prys skree maar.Binne 2 dae volledige motivering.

Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Meer as 4 wapens

Post by martinf »

Hi

Ek het myne deur SA Jagters gedoen en dit was heel lekker. Proses het vlot verloop en ek sal hulle aan beveel.

Groete

Martin
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Meer as 4 wapens

Post by Henry 7 »

SA Jagters-vorm op internet beskikbaar
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Meer as 4 wapens

Post by tripodmvr »

{SA Jagters-vorm op internet beskikbaar}

As dit 'n vraag is dan is die antwoord ja - www.sahunt.co.za.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Meer as 4 wapens

Post by DanieDegenaar »

Dankie almal,

Die SA jagterspad lyk maar die beste!

Sal Stephen een van die dae kontak.

Groete

Danie
30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Meer as 4 wapens

Post by LUAN »

Maar wat behels dit als om toegewyde status te kry deur sa jagters? Moet jy nie kursusse bywoon en eksamens skryf nie? Ek weet my jagklub het n kursus met n grootboek en eksamens en als en dan moet jy n log hou van jou jagte ens.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Meer as 4 wapens

Post by BRNO (Pierre) »

Dit is nie te veel tyd wat gevra word nie. Twee aande se lesings van ongeveer twee ure, en n eksamen wat jou 30 minute neem. Dan moet jy drie skote op 100m na n rooibok teiken skiet en in die "score" area tref.

Dan moet jy wel aansoek doen vir die status, maar ek glo nie jy sal geweier word wanneer jy die kursus ens reeds voltooi het nie.

Dit is baie leersame materiaal waardeer gewerk word, en verseker help dit nie net dat jy meer wapens op jou naam mag registreer nie, maar ook met die goedkeuring van nuwe lisensies.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Meer as 4 wapens

Post by BRNO (Pierre) »

Onthou ook dat die jaarlikse fooie van ongeveer R560,00 sluit dan maandeliks die SA Hunt/Jag tydskrif in, waat elke maand baie interresante leesstof bied.

Daar is ander dinge ook om in ag te neem soos byvoorbeeld die fight wat die manne opsit teen renosterstropey, die aaneenlopende geveg met die regering oor die wapenwet. Die ouens doen verseker hulle deel vir die jag bedryf.

Ek dink verseker dit is die geld werd om by SAJWV aan te sluit.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Meer as 4 wapens

Post by Piet Breedt »

SA Jaggeweer Skiet Vereniging kan vir jou toegewyde Sportstatus gee as jy n eenmalige R200.00 admin fooi betaal, en dan 3 van ons skiete n jaar bywoon. Ons jaarlikse Lidfooi beloop R 400,00 per jaar

Laai aansluitings en toegewyde status aansoek vorms hier af onder "Application Forms"  www.sahuntingrifle.co.za

Skakel my gerus op nul 8 twee 555 een 960

Piet
Last edited by Piet Breedt on Sun May 20, 2012 8:46 am, edited 1 time in total.
Post Reply