375 Howa Ruger
- Nadia
- Sr. Member

- Posts: 282
- Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm
375 Howa Ruger
Is die 375 Howa Ruger 'n Swak of Goeie koop?
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 375 Howa Ruger
Dit is nie n standaard 375 nie,het n ander dop.Hang af waarvoor julle hom wil gebruik
Groete
Kobus
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 375 Howa Ruger
Piet, jy moet die een mooi dophou, daai girl van jou gaan jou gewere smous 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 375 Howa Ruger
Nadia
Hang af wat jy betaal en dan wat jou aplikasie vir die geweer gaan wees.
DWB
Ek hoop vir nog n groter bargain. hahaha
Hang af wat jy betaal en dan wat jou aplikasie vir die geweer gaan wees.
DWB
Ek hoop vir nog n groter bargain. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 375 Howa Ruger
Nadia,
Dit was 'n baie swak koop...
Dit was 'n baie swak koop...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 375 Howa Ruger
Howa is goeie gewere............goeie akkuraatheid.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Nadia
- Sr. Member

- Posts: 282
- Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm
Re: 375 Howa Ruger
Hulle wil dit vir Kudu, Eland en Bwb gebruikJAGTERS REG MOTIVERING wrote: Dit is nie n standaard 375 nie,het n ander dop.Hang af waarvoor julle hom wil gebruik
Groete
Kobus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 Howa Ruger
Kan hulle die recoil van n 375 hanteer?Nadia wrote:Hulle wil dit vir Kudu, Eland en Bwb gebruikJAGTERS REG MOTIVERING wrote: Dit is nie n standaard 375 nie,het n ander dop.Hang af waarvoor julle hom wil gebruik
Groete
Kobus
Sal voorstel om dalk na n .30 kaliber eerder te kyk wat die werk net so effektief sal doen met baie minder recoil.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Nadia
- Sr. Member

- Posts: 282
- Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm
Re: 375 Howa Ruger
Net so!!! Dan koop ek vir my die bike hehe EN 'n GHD.DWB wrote: Piet, jy moet die een mooi dophou, daai girl van jou gaan jou gewere smous![]()
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Nadia
- Sr. Member

- Posts: 282
- Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm
Re: 375 Howa Ruger
Hulle het geskrik want iemand het vir hulle gese dat die 375 'n swak loop het
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 375 Howa Ruger
Dagse
Sover my kennis strek is die HOWA as silks n goeie en akkurate wapen met n sterk slotaksie.Dit is werklik waarde vir geld.
Groete
Kobus
Sover my kennis strek is die HOWA as silks n goeie en akkurate wapen met n sterk slotaksie.Dit is werklik waarde vir geld.
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 375 Howa Ruger
Nadia, mense is maar skepties oor die Howas so goedkoop is, dis al...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 375 Howa Ruger
Nadia
Seker ma dom maar wat is n GHD???
Seker ma dom maar wat is n GHD???
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 375 Howa Ruger
Blok, ek het ook probeer dink en met 'n paar snaakse verduidelikings vorendag gekom.
Maar ek sal ook liewers wag vir 'n antwoord...
Groot HonD?
Green Harley Davidson?
Gun Holding Device?
Maar ek sal ook liewers wag vir 'n antwoord...
Groot HonD?
Green Harley Davidson?
Gun Holding Device?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 375 Howa Ruger
Hahaha
Seker maar die laaste een, hoe anders gaan sy geskiet kry op so vinnage bike sonder n gun holding device. hahaha
Seker maar die laaste een, hoe anders gaan sy geskiet kry op so vinnage bike sonder n gun holding device. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 375 Howa Ruger
Hahaha Ludwig,
dis oor jy daai krulkop van jou wil mooi smooth maak
LOL UITGEVANG!!!!
dis oor jy daai krulkop van jou wil mooi smooth maak
LOL UITGEVANG!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 375 Howa Ruger
Glo my dit kos meer as n plaas vir daardie ding nevermind n geweer
Beretta
Beretta
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 375 Howa Ruger
Nou hoe klink dit my oom Beretta het ook vir hom geld in een bele. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 375 Howa Ruger
Dit is hoekom ek nog so sukkel met die aankoop van n 204 ens
.
Beretta
Beretta
- Nadia
- Sr. Member

- Posts: 282
- Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm
Re: 375 Howa Ruger
Jipa Manne, dit is 'n straightener. Not so expensive 'cus this fancy weapon can moer someone & it doesnt need bullets. It can straighten and curl. Een vani dae sal ek my bederf met 'n GHD 