Dimmer

Post Reply
Andren van heerden
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Dimmer

Post by Andren van heerden »

Hallo manne

Ek het nou al baie aande gaan jag en my dimmers wil net nie hou nie nou weet ek nie of daar iets fout is met my stoel se krag of wat dit is nie maar ek het nou al die drade heeltemal reg en possitief regdeur op positief en ook so met negatief maar die dimmer wil net nie hou nie.
Nou wil ek by julle hoor of julle nie dalk weet waar ek ordentlike dimmers kan koop wat sal hou nie ASB!!!

Groete
Andren van Heerden
User avatar
Sean SSR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Wed Feb 08, 2012 10:44 am

Re: Dimmer

Post by Sean SSR »

Hi Andre

Waar is jy in die wereld, kry vir jou n Lightforce dimmer, jy sal nie spyt wees nie myne werk al lank en geen probleme nie , duur so R800-00 maar die moeite werd,

Groete
Sean
As ek net so slim soos n jak was.??
Andren van heerden
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Dimmer

Post by Andren van heerden »

hi sean

Ek is tussen Dordrecht en Barkley oos maar dankie vir die raad. weet jy dalk waar ek so iets in die hande kan kry?
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Dimmer

Post by Christo »

Probeer een van Henk Ellis se dimmers. Hy is oppie forum "Henke" . Jy sal nie spyt wees nie. ook nie oor die prys nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: Dimmer

Post by Ponkie »

Andren

Kry vir jou 'n Henk Ellis dimmer. Hier is hordes manne op die forum wat sy dimmer gebruik sonder enige klagtes. Sy prys is goed en jy gaan vir baie lank met hom werk.
Myne het al nat gereen, gestamp en gestoot en werk nog een barshou.

Henk se nommer is: 082 331 3132

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: Dimmer

Post by johann »

Andren ek het ook die ligtforce dimmer, werk fantasties en nog glad nie probleme gehad met hom nie, al my vorige dimmers het al na so halwe jaar die gees gegee. Kon myne by die plaaslike koperasie in die hande kry, hoor maar.
Groete Johann
25-06 Remington
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Dimmer

Post by Louis102 »

Ek is ook baie tevrede met my Henk Ellis dimmer.  Di? het ook 'n fuse wat jou dimmer beskerm indien drade verkeerd gekoppel word of kortsluitings. Baie goeie diens en goeie prys.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Dimmer

Post by Wayne »

Hi there Andren
Give Alan Truter a ring on 082-8226496, I am using one of his dimmers and have found it very good so far.
Did you get any rain over the last 2 days.
regards
Wayne
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Dimmer

Post by Smirre »

More
In BFN is JANCA electronics
het R200 betaal so paar jaar terug en hy werk soos 'n bom
weet hulle maak nog die dimmers

Smirre
Post Reply