Hallo almal
Ek besit so elektroniese skaal en wil hom graag verkoop.ek kyk na n rcbs.
Groete en lekker jag
lyman 1200 dps3 te koop
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: lyman 1200 dps3 te koop
prys en foto?
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: lyman 1200 dps3 te koop
As die prys reg is sal ek hom oorkoop. Laat weet asb.
Veiligheid eerste manne!
- Jaco 7mm Rem Mag
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sun Dec 19, 2010 7:52 pm
Re: lyman 1200 dps3 te koop
Hallo
Jammer ek kom nou eers terug.nuwe pryse tussen 3400 en 3600 klink dit my.
My skaal het tussen 300 en 400 patrone geweeg,hys nog feitlik nuut.ek dink die beste prys naby aan 2900 sal hom vat.
Groete eers
Jammer ek kom nou eers terug.nuwe pryse tussen 3400 en 3600 klink dit my.
My skaal het tussen 300 en 400 patrone geweeg,hys nog feitlik nuut.ek dink die beste prys naby aan 2900 sal hom vat.
Groete eers
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: lyman 1200 dps3 te koop
Jaco jou prys is reg dankie. Ek het egter gister "per ongeluk" n 243 gekoop, dus moet ek maar eers die skaal laat oorstaan.
Veiligheid eerste manne!
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: lyman 1200 dps3 te koop
Hi Jaco,
Ek wil nou nie jou post steel nie, maar indien joune klaar verkoop is, ek het ook een vir R2800.
PM my vir inligting.
Groetnis,
Frikkie
Ek wil nou nie jou post steel nie, maar indien joune klaar verkoop is, ek het ook een vir R2800.
PM my vir inligting.
Groetnis,
Frikkie
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: lyman 1200 dps3 te koop
Geluk met die verhogingPiet-Skiet wrote: Ek soek een! Dis nou sodra my backpay kom.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner

