Nuwe lid van die Swartland

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Johanwb
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Wed Apr 18, 2012 9:29 am

Nuwe lid van die Swartland

Post by Johanwb »

Hallo almal

Ek het gister aangesluit hier by julle forum, na al wat 'n "google search" is verwysings na die site gee. Ek is nou nie 'n jakkals jagter van beroep nie, maar baie lief vir gewere, die natuur en jag. Het so pas begin herlaai en het al klaar goeie info op julle site gekry. Dis lekker om deel te wees by 'n groep met so wye verskeindenheid van kennis.

Groette
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe lid van die Swartland

Post by theedge »

Johan dag baie welkom weet jy gaan dit saam geniet bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe lid van die Swartland

Post by visstok »

Welkom! Hoop jy geniet dit hier saam ons! Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Nuwe lid van die Swartland

Post by Reggie Gerber »

Welkom Johan

Jys by die regte plek

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Nuwe lid van die Swartland

Post by Johan Reyneke »

Welkom Johan

Soos bo, die regte plek net jammer dit word verslawend
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Nuwe lid van die Swartland

Post by vlakvark1 »

Johan Reyneke wrote: Welkom Johan

Soos bo, die regte plek net jammer dit word verslawend
Welkom hier.  VERSLAWEND-dit is verseker
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Nuwe lid van die Swartland

Post by Jacquesb »

Johan
Welkom op die forum.
Dis lekker om hier te kuier!
Geniet die herlaai.
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: Nuwe lid van die Swartland

Post by Ferdi »

Hallo en Welkom hier.

Groete

F
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe lid van die Swartland

Post by Marc »

Dags?

Baie welkom, glo jy gaan dit geniet hier saam ons  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Philip De Bruyn(MFWIC)
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Mon Mar 26, 2012 9:23 pm

Re: Nuwe lid van die Swartland

Post by Philip De Bruyn(MFWIC) »

Welkom
Dit is ssos jy se,hier is manne met baie kennis en almal van ons leer elke dag iets nuuts,hoop jy geniet dit hier.
Philip
SPRINGBOK TOT BUFFEL .375 OR BUST

HOWA 1500 .375 RUGER AMERICAN WALNUT STOCK
User avatar
Sean SSR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 60
Joined: Wed Feb 08, 2012 10:44 am

Re: Nuwe lid van die Swartland

Post by Sean SSR »

Hi en geniet dit
As ek net so slim soos n jak was.??
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Nuwe lid van die Swartland

Post by Cz_apie »

Welkom en geniet dit hier, vir watter kalibers herlaai jy ?
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Johanwb
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Wed Apr 18, 2012 9:29 am

Re: Nuwe lid van die Swartland

Post by Johanwb »

Dankie, gaan begin herlaai vir 'n 308 win. Maar wag nog vir my matryse. nogals snaaks dat "die winkel" so lank vat met vooraad in so algemene kaliber.
Post Reply