204 Ruger Komponente
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
204 Ruger Komponente
Nou dat ek die aansoek in het vir die geweer sal ek seker moet doppe, koels en dies moet kry. Maar dit klink makliker as wat dit is, ek het nou al n paar plekke gebel en kry nie doppe of dies nie. Enigste plek wat moontlik hoop nog het is Safari in die kaap maar hulle sal my eers vrydag kan se aangesien hulle besig is met jaareinde stocktake.
Is daar nie iewers nog n handelaar wat julle van weet waar ek dies en doppe kan kry nie.
Blok

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Blok
Doppe, Winchester: R 5.14/ea
Dies, RCBS FL: R633, Lee FL: R446, Hornady NS: R420
Koeels, 32gr V-Max: R 312/100 40gr V-Max: R302/100
Posgeld is op jou.....
Mooi loop
Francois

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Blok
Jy het uitgemis op doppe vir die 204 ek het daar by die huis n hele pak (100)remington doppe maar dit is klaar vir iemand op die forum gegee.As ek geweet het jy soek kon hy ook vir jou saam gebring het.R1000.00 Vir 500 223 doppe net as voorbeeld hier kos dit R400.00 vir n 100.
Beretta
Jy het uitgemis op doppe vir die 204 ek het daar by die huis n hele pak (100)remington doppe maar dit is klaar vir iemand op die forum gegee.As ek geweet het jy soek kon hy ook vir jou saam gebring het.R1000.00 Vir 500 223 doppe net as voorbeeld hier kos dit R400.00 vir n 100.
Beretta
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Jis Oom Beretta
Waar loop die oom sulke bargains raak laat weet maar as die oom weer kan gaan sal wardeer.
FM
Sal jou laat weet klink nie sleg nie.
Waar loop die oom sulke bargains raak laat weet maar as die oom weer kan gaan sal wardeer.
FM
Sal jou laat weet klink nie sleg nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Blok,
Lyk my die klein roertjie gaan duur wees om baie met hom te speel...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Gerhard
As mens jeuk dan moet mens mos maar krap, maar hy gaan elkgeval baie goedkoper as daai 300 wees om te speel. So ek betaal dit met n smaail. hahaha
FM
Se gou vir my watter koels reken jy sal beter stabiliseer in daai 1op12 loop die 32 of die 40's. Klink vir my reg ek sal so 100doppe vat en 100 koele en dan die RCBS dieset. As ek alles aan die gang het en mooi verstaan sal ek nog n klompie trek.
Blok
As mens jeuk dan moet mens mos maar krap, maar hy gaan elkgeval baie goedkoper as daai 300 wees om te speel. So ek betaal dit met n smaail. hahaha
FM
Se gou vir my watter koels reken jy sal beter stabiliseer in daai 1op12 loop die 32 of die 40's. Klink vir my reg ek sal so 100doppe vat en 100 koele en dan die RCBS dieset. As ek alles aan die gang het en mooi verstaan sal ek nog n klompie trek.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Die probleem is Blok as die ding so lekke skiet mens voor jy agter kom al jou patrone klaar gemaak het...
Moes gister weer kwaai ankers aan draai want daai klippe op 280m het my kwaai geterg toe moes ek hulle maar skiet.
Moes gister weer kwaai ankers aan draai want daai klippe op 280m het my kwaai geterg toe moes ek hulle maar skiet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Blok
Daai 32gr rooibytjies is doeksag, die naaste aan GEEN recoil wat jy seker sal kry, en teen 4200ft/sec, sal jy verbaas wees watse trajek jy kan kry, het een aand 18 Gemsbokke met 18 skote geskiet, weet dit is nie n Gemsbok kaliber nie, maar was in die aand, geen kondisies, en bokke baie rustig tusen 80-100m. Die recoil is so min jy sien duidelik die swart vlieggie wat op daai oorprop gaan sit, voor hy wegraak. Dit is soooo verslawend, jy sal nie glo nie.
Mooi loop
Francois
NS Wil ook byse dat my beste groep 10mm (40gr V-Max) op 150m was, met 3 skote.

Last edited by Francois Marais on Mon Feb 27, 2012 10:08 pm, edited 1 time in total.
-
immelmanw
Re: 204 Ruger Komponente
Ons het die punte, doppe, dies en n spaar Krieger loop vir jou, mail my by willem@so.co.za dan stuur ek al die informasie more vir jou.BLOK wrote: Nou dat ek die aansoek in het vir die geweer sal ek seker moet doppe, koels en dies moet kry. Maar dit klink makliker as wat dit is, ek het nou al n paar plekke gebel en kry nie doppe of dies nie. Enigste plek wat moontlik hoop nog het is Safari in die kaap maar hulle sal my eers vrydag kan se aangesien hulle besig is met jaareinde stocktake.
Is daar nie iewers nog n handelaar wat julle van weet waar ek dies en doppe kan kry nie.
Blok
Groete
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Blok
Daars hy mater, jou pyn uitgesort.....
Mooi loop
Francois
Daars hy mater, jou pyn uitgesort.....
Mooi loop
Francois
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 204 Ruger Komponente
blok
as jy n plan kan maak of iemand ken is dit kwart van die prys as jy dit self inbring
as jy n plan kan maak of iemand ken is dit kwart van die prys as jy dit self inbring
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Darem nou doppe en dies gekry. Die doppe dink ek was n redelike goeie koop R800 vir 200 Winchesters, as hulle meer gehad het het ek nog gevat. Nou nog net daai 32gr's as ek nie regkom sal ek maar moet invoer van die VS-of-Namib
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Blok
Laat weet maar, ons maak n plan....
Mooi loop
Francois
Laat weet maar, ons maak n plan....
Mooi loop
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 204 Ruger Komponente
FM,
Ek het vanoggend my .204 betaal. Sal jou pla vir koele, doppe ens. as ek nie aan hierdie kant van die Oranje rivier regkom nie.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 204 Ruger Komponente
Wetter! Guluk man! Eks nou sommer jaloers! Ek soek ook so n peeshooter! Sal maart begin spaar!
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Geno
Laat weet maar wat jy nodig mater..........
Mooi loop
Francois
Laat weet maar wat jy nodig mater..........
Mooi loop
Francois
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Alles gekry en sal seker vanmiddag as als goed verloop die pienk meerkat vat vir n test drive.
Al wat ek nou nog kort is n tregter vir kruit gooi, al die wat ek kry is .22 en grter, en n skoonmaak stok en behore. So as iemand weet van n handelaar wat het sal ek bly wees.
Mooiloop.
Al wat ek nou nog kort is n tregter vir kruit gooi, al die wat ek kry is .22 en grter, en n skoonmaak stok en behore. So as iemand weet van n handelaar wat het sal ek bly wees.
Mooiloop.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Blok
Ek is bly jy het jou goete gekry tregter weet ek glad nie waar jy een gaan kry nie skoonmaak stok dalk by SO ek weet remington het ook een gesoek waar hy gekry het weet ek nie hoor by hom
Beretta
Ek is bly jy het jou goete gekry tregter weet ek glad nie waar jy een gaan kry nie skoonmaak stok dalk by SO ek weet remington het ook een gesoek waar hy gekry het weet ek nie hoor by hom
Beretta
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Sal by hom hoor SO het nie hulle al gebel.
Dankie
Hier is vir die oom n foto om die kaliber te vergelyk.

(left to right) .204 Ruger, .223 Rem., .22-250, .243 Win., .257 Roberts, .25-06, .260 Rem., .270 Win. and 7mm WSM.

Last edited by BLOK on Wed May 09, 2012 2:11 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 204 Ruger Komponente
Blok
Ja my maat hy lyk mooi en hy loop mooi ek hoop net jy het genoeg punte jy kan heeldag met hom skiet sonder dat jy en die kinders moeg raak

- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: 204 Ruger Komponente
Blok ek het gehoop jy sou al daai meerkat begin stook het!! Kom gee vir ons bietjie terugvoer hier op die forum as jy die eerste skote geskiet het! 
Groete,
Lou
Groete,
Lou
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...