'N HARTLIKE GOEIE NAAND AAN ALMAL!
DIE HERFSDAE HIER IN DIE VRYSTAAT RAAK NET AL HOE MEER ASEMROWEND
EN DIE IDEE VAN 'N BLOUWILDEBEES NET MEER BELOWEND
MET SPESERY EN VET SAL EK HOM BEWAAR
EN SO HIERDIE VERSKRIKLIKE LUS BEDAAR
GOED SAL HY AFGAAN...
ROU OF GAAR
Maar genoeg oor daardie ou onderwerpie...hierdie is tog immers die ruimte vir die jak... ooohh moet ons nie los jak
in as en sak !
Het enigiemand dalk raad vir my oor die land rover freelander? Ek begin kyk na 'n ander ryding wat ek ook kan gebruik as ek jak moet aandurf. Het party gesien in die omgewing van 60 000 en dit sal my baie mooi pas.Maar sal die ding hou, of is hy te Mickey Mouse?
NUWE RYDING
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: NUWE RYDING
Ek het 3 maal probeer die regte een koop, sonder sukses, lmal het langs die pad die gees gegee. Maar as hy ry het hy baie lekker gery. Jy moet weet dit is nie eintlik 'n 4x4 nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Super Varminter
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Fri Mar 23, 2012 8:30 pm
Re: NUWE RYDING
Ek het sover 'n stoel ontwerp wat basies afslaan en op twee tracks in die bak in en uit gly met twee pote om die verste kant op die grond te anker.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: NUWE RYDING
Haal jy dan die agterste sitplekke uit?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Super Varminter
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Fri Mar 23, 2012 8:30 pm
Re: NUWE RYDING
Ag nee Christo, nou maak jy my bang! Waar gaan ek dan wiele kry in die omgewing van 60000.Ek het een gesien vir 55000 met 130000 op die klok.
wat dink jy daarvan?
wat dink jy daarvan?
-
Super Varminter
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Fri Mar 23, 2012 8:30 pm
Re: NUWE RYDING
Nee, ek het gedink aan 'n ligter tipe stoel wat net die basiese voorsien en basies rug teen sitkant vertikaal tot teenaan die agterste sitplek skuif
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: NUWE RYDING
Daai rooi bakkie Toyota Hilux D/Cab wat hier iewers op die forum geadverteer was gaan baie langer hou en baie goedkoper wees om te onderhou. Prys ook reg.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
