My droom waargeword....

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

My droom waargeword....

Post by cassie_calvinia »

ek het vandag my nuwe swarovski Z6 2-12x50 in die pos gekry!
dis 'n GROOT droom van my gewees.
HOU HOM DAAI DIKTE
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: My droom waargeword....

Post by martinf »

Geluk, daai is 'n prag scope.
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: My droom waargeword....

Post by Dippies »

Cassie die is mos n groot upgrade wat jy nou gedoen het van die Rooikat af op na die Swarovski.

Baie geluk.

Sit daar n bietjie n kiekie op as hy op roer is asb

Groete
Dippies
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: My droom waargeword....

Post by tafjak »

Cassie

So maak mens! Aitog, arme jakkalse.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: My droom waargeword....

Post by BLOK »

tafjak wrote: So maak mens! Aitog, arme jakkalse.

hahaha, soos Taf se.Geluk en geniet hom anderdag as ek groot is koop ek hom by jou as jy weer upgrade
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: My droom waargeword....

Post by VdWalt »

Baie geluk - geniet hom!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: My droom waargeword....

Post by cassie_calvinia »

[/quote]


hahaha, soos Taf se.Geluk en geniet hom anderdag as ek groot is koop ek hom by jou as jy weer upgrade
[/quote]
seker oor 100 jaar...
ai oom taf, dit gaan maar swaar hier met my, en goed met vlekkie. skoene is al op geloop in veld. maar ons byt maar vas
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: My droom waargeword....

Post by BLOK »

Cas

Dan sal ek seker n laaang lewe he te danke aan jou. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: My droom waargeword....

Post by Marc »

Baie geluk

Dit is 'n GROOT stap, hy gaan jare se diens lewer, geniet hom  ;)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply