As jy nie 'n geweer het nie maak nie saak nie 'n 2.5 isuzu werk ook.
Het vanmiddig so 16:00 die rooikat hokke omgery om bietjie vars springbokharslae te gaan inhang. Het darem ook uiteindelik catnip gekry. My agterryer s? toe vir my hy sien 'n jakhals. Nou ja toe gear ons toe maar af want die .243 l? by die huis. Gelukkig is die agteryer skerp en hou hy hom mooi dop dat ons hom nie verloor nie. Na so ?15min se gejaag druk ons die ou teen die jakhalsproef vas en slaat hom teen die ysterklip bokveld toe.
Ek het op die oomblik nie ooie daar wat lam nie, maar kry elke jaar daar neste in die kamp. Het net mooi 1 Feb daar omtrent dieselfde ouderdom reun geskiet. Hierdie een skat ek is ook omtrent so 2 tot 3 jaar oud. Wys maar net hulle hou van daardie kamp. Intresant is die ou is platvet maar het soos in niks in sy maag gehad nie, letterlik nie eers water nie. Wonder wanneer laas hy dan gevreet het?
As jy nie 'n geweer het nie!!!!!!!!!!
- Kleinpiet
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Thu Jun 30, 2011 5:40 pm
As jy nie 'n geweer het nie!!!!!!!!!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Louw123
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Fri May 13, 2011 9:39 pm
Re: As jy nie 'n geweer het nie!!!!!!!!!!
Bak gat klein Piet. Hy het nie gedink n bakkie maak ook dood nie.
Groete. Louw.
Groete. Louw.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: As jy nie 'n geweer het nie!!!!!!!!!!
Mooi so nog een minder, ek maak ook partykeer soKleinpiet wrote: As jy nie 'n geweer het nie maak nie saak nie 'n 2.5 isuzu werk ook.
vlakvark en bosvark Bvk
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: As jy nie 'n geweer het nie!!!!!!!!!!
oldschool!!! ek weet die ou mense hier by ons het altyd so gemaak met die jakke!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: As jy nie 'n geweer het nie!!!!!!!!!!
Kleinpiet - Jou naamgemoot, Piet de Wet (dis nou Dolf de Wet by wie Koos Barnard gaan jag daar in Suidwes se broer) het my eendag bang gery agter so 'n losloper jakkals aan!!
Slote, drade (ja 'n kampdraad) en groot bosse het dit ontgeld met hom agter die stuur van 'n ou (19voetsek ?) Ford bakkie!!
Daai met die mudguards en running boards
Dit was 'n Sondag en die gewere bly dan by die huis, so hy moes hom ook maar so trap. Ek het altyd die grootste respek vir sy skietvernuf gehad, maar na daai dag het ook respek gekry vir sy bestuursvernuf!!

Slote, drade (ja 'n kampdraad) en groot bosse het dit ontgeld met hom agter die stuur van 'n ou (19voetsek ?) Ford bakkie!!
Dit was 'n Sondag en die gewere bly dan by die huis, so hy moes hom ook maar so trap. Ek het altyd die grootste respek vir sy skietvernuf gehad, maar na daai dag het ook respek gekry vir sy bestuursvernuf!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: As jy nie 'n geweer het nie!!!!!!!!!!
Mooi een
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Kleinpiet
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Thu Jun 30, 2011 5:40 pm
Re: As jy nie 'n geweer het nie!!!!!!!!!!
Wil darem net s? dat ek probeer hom nie doodry nie. Probeer hom gewoonlik net in die oog hou en druk hom in 'n gat in met 'n fostoksien pilletjie agterna. Die een wou egter nie en het ons redelik besig gehou.
Boeta se storie aan sy ma het my egter in die moeilikheid gebring, want hy was agterop. Ek moet bieg dat ek dink as ek die 243 saamgevat het, was die stress op die bakkie minder, maar sou myself nie kon kry om hom maar te los nie
Groete
Boeta se storie aan sy ma het my egter in die moeilikheid gebring, want hy was agterop. Ek moet bieg dat ek dink as ek die 243 saamgevat het, was die stress op die bakkie minder, maar sou myself nie kon kry om hom maar te los nie
Groete
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: As jy nie 'n geweer het nie!!!!!!!!!!
Ry hulle dood!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- cg rossouw
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm
Re: As jy nie 'n geweer het nie!!!!!!!!!!
Goeie een
Vriend van my het ook amper dieselfde oorgekom, sy geweer was uit en probeer skiet tot koels op was, sy boy vertel, toe se sy baas hou jy net lig op hulle en toe trap hy ook 2 die aand. Dink dit moet vir hel gaan daar binne.