Raad sb vriende?
My Sako 243 se loop is uit geskiet of klaar, wil weet waar kan ek aan my geweer laat werk om nuwe loop en kolf wil ek op laat sit en moet ek akley of nie! Watter tipe loop watter tipe kolf hout of sinteties!! Ek boer naby Loxton so enige raad baie welkom dankie!! Carlo
243 loop
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: 243 loop
Naand Carlo.
Ek is nie n kenner nie, maar hier op n ander topic het manne goeie dinge ges? van Andre Mojet se lope. Ek het op sy website gaan lees en dit lyk baie impressive, en hy bly hier in SA. Onthou ek ken nie die ou nie so ek s? maar net wat ek gelees het. Miskien kan die manne wat meer rekenaar vaardig is die link na sy website hier opsit, dan kan jy self gaan kyk, of jy kan Andre Mojet gaan "search" hier op die forum. Groete Tjops

- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: 243 loop
Carlo - jys nie dalk wyle oom Karel Nolte se seun nie. Pampoenkraal?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Pottie
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Mon Feb 21, 2011 7:27 pm
Re: 243 loop
Ek het my 243 & 223, beide Sako se lope so 3 jaar gelede vervang nadat hulle behoorlik uitgesskiet was. Beide was vervang met Pacnor lope wat van die skietwinkel in Bloemfontein kom en was op gesit deur Andre Korp op Jeffreysbaai en ek kyk nie terug nie. Ek oes wild en daar was niks van loop inbreek en daai soort ding nie, net die scope ingestel en beide gewere was van dag een af op die nommer. Beide gewere het nou so 6000 skote deur die loop en is nog steeds soos nuut. As jy nie wil sukkel nie kry n Pacnor loop en kry klaar.
-
immelmanw
Re: 243 loop
In Sa lyk dinge so:
F-Klass (900m)
Top 10 skiet of met Broughton of met Krieger
Benchrest
Almal skiet of met Bartlei of Krieger
F/TR
Broughton of Krieger
Veldskiet Top 20
Broughton, Krieger en hier en daar n Pac Nor
Gunsmiths:
Oom Andries Moller
Gerrie Coetzee
Ludi Starke
Terry Harrison
Morkel & Crouse
Die res ken ek nie....sterkte en lekker shop!

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: 243 loop
Willem, as jy vir Andries Moller oom s?, moet jy vir my oupa Piet s?. Hy is baie jonger as ek.
6000 skote uit n .243 is buitengewoon baie. Het jy presies telling gehou van die skote?
My Pacnor Match loop op my .25 06 het n barshou geskiet, maar het net so 2300 skote gehou, toe is hy heeltemal klaar.

Last edited by Piet Breedt on Tue May 01, 2012 6:29 pm, edited 1 time in total.
-
immelmanw
Re: 243 loop
Het al die skote van die 6000.....punte in gehad? Indien wel, verseker n rekord.
Die meeste wat ek van weet en nog so-so geskiet het uit n 6mm was Jaco Brink se XC....4400 skote.
So leer n mens.....
My volgende loop is verseker een van daai!
Die meeste wat ek van weet en nog so-so geskiet het uit n 6mm was Jaco Brink se XC....4400 skote.
So leer n mens.....
My volgende loop is verseker een van daai!
-
carlo nolte
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sat Apr 28, 2012 1:49 pm
Re: 243 loop
Modako!!
Nee ek is nie familie van daai mense nie sover ek weet nie maar my eintlike groot naam is ook Carel!! Ek hier van Loxton se wereld in die noord kaap. Baie dankie vir almal se raad waardeer dit baie!!
Groete Carlo