Redfield lek olie
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Redfield lek olie
Koop toe so paar weke terug n redfield scope, fit hom en gaan skiet. By die huis gekom en geweer skoon gemaak en gebere. So 2 dae later haal ek toe die geweer uit die kluis en sien toe dat daar olie uitkom aan die buitekant by die voorste lens op die las en het dit toe maar skoongemaak maar die volgende dag was daar weer olie en toe al hoe minder. Volgens my het n scope nie olie in nie. WAT NOU??
Kan niks fout sien aan die buitekant nie.
GROETNIS
GERT

.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Redfield lek olie
Die een is nie dalk deur Land Rover gemaak nie.
Op meer ernstige noot. Meeste teleskope word met gas gevul om opwaseming te voorkom. Plaas 'n navraag op Amerikaanse forums (long range hunting) is een - miskien het iemand dit daar al ervaar.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Redfield lek olie
eMail vir Redfield direk, hulle is oorgeneem deur Leopold, en is glad nie gatvas nie, help graag.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Redfield lek olie
Gert
Moet saam met Mac stem, jy moet daardie teleskoop so gou moontlik by n agent (of die plek waar hy gekoop is) kry, die olie dui op n gas lekasie, amper soos n aircon........hou ons op hoogte...
Mooi loop
Francois
Moet saam met Mac stem, jy moet daardie teleskoop so gou moontlik by n agent (of die plek waar hy gekoop is) kry, die olie dui op n gas lekasie, amper soos n aircon........hou ons op hoogte...
Mooi loop
Francois
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Redfield lek olie
Dankie vir die terugvoering manne. Die geweer is net op die oomblik in die hospitaal vir n recoil pad vervanging. Sodra hy uitkom sal ek die scope invat na waar ek hom gekoop het
Sal laat weet
GROETNIS
GERT

Sal laat weet
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Redfield lek olie
DAGSE MANNE
Het toe n e-pos aan redfield gestuur en vandag hulle antw. gekry. In hulle woorde:: "the problem might be excess of thread lubricant applied to the
front lock ring" en het aanbeveel dat ek dit net moet afvee met alcohol of acetone. SAL MAAR SO MAAK EN KYK WAT GEBEUR.
GROETNIS
GERT
Het toe n e-pos aan redfield gestuur en vandag hulle antw. gekry. In hulle woorde:: "the problem might be excess of thread lubricant applied to the
front lock ring" en het aanbeveel dat ek dit net moet afvee met alcohol of acetone. SAL MAAR SO MAAK EN KYK WAT GEBEUR.
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Redfield lek olie
Daar was nie ook 'n aanbeveling dat jy jouself ook met die alkohol moet afvee nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Redfield lek olie
NEE ek is nie geolie nie 
groetnis
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Redfield lek olie
Twee dae terug kyk ek na 'n teleskoop en die oom wie die winkel besit haal 'n splinternuwe Redfield uit en wys my die gas lekasie net daar waar jy s?.
Ek het nou na ek twee stelle afgetrap het met goedkoop teleskope besef: Koop 'n welbekende naam en mid tot toprange model teleskoop. Want jy gaan weer koop.

FE
- Hero Member

- Posts: 566
- Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm
Re: Redfield lek olie
Jopie,
Moet s? m ek het my redfield nou al meer as twee jaar, hy was eers op my .308 en nou op my .243 en ek het regtig geen probleme met hom nie. Maar dit is maar seker dieselfde storie met jare terug se Ford bakkies, net 'n paar foute en dit vat jare weer om daardie naam weer op te bou!!
Jammer om te hoor van julle probleme, gin dit vir niemand nie!

Born to hunt, but forced to work!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Redfield lek olie
Dit kan nie die nitrogen gas wees nie want dit sal verdamp. Scopes het olie by die objective focus om te help met die draai.
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Redfield lek olie
My Redfield het ek nou meer as 'n jaar, hy lek ook olie soos Land Rover. Ek dink die verduideliking van die olie op die skroefdraad maak sin. Ek het al in koue warm enige weer gejag en die geweer wasem defnitief nie.
Soos 'n landrover moet hy olie lek sodat jy weet hy werk.
Groete
Soos 'n landrover moet hy olie lek sodat jy weet hy werk.
Groete
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Redfield lek olie
Die scope funksioneer sover nog sonder probleme. Het hom ook by die handelaar gehad en hulle het my verseker dat ditspekieries wrote: My Redfield het ek nou meer as 'n jaar, hy lek ook olie soos Land Rover. Ek dink die verduideliking van die olie op die skroefdraad maak sin. Ek het al in koue warm enige weer gejag en die geweer wasem defnitief nie.
Soos 'n landrover moet hy olie lek sodat jy weet hy werk.
Groete
nie n gas lekkasie kan wees nie. Ek is egter nie heeltemal gerus nie , want as die olie kan uitkom wat die inskroef moet vergemaklik, wat keer dan die nitrogen om nie ook te lek nie. Al wat ek op die stadium weet is dat as die ding my in die jagveld in die steek laat gaan iemand ook nie baie van my hou nie........ (elke mens het mos maar twee kante, die duidelikke kant en die bedonnerde kant)
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Redfield lek olie
Dagse,
Moedeloos verby!!! Vandag op die skietbaan toe begin die Redfield weer met sy mannewalis. Toe ek die proppie wil afdraai
om so bietjie op te stel toe kry ek hom nie af nie. Wou nou nie n tang gebruik nie maar het nou alles moontlik met die hand probeer , maar verniet. More oggend vyf oor agt is ek by die handelaar waar ek hom gekoop het en glo my, ek wil die scope nie meer he nie.
@#@#$$%$#$%$

Groetnis
Gert
NS. Lyk my die olie is nou alles uit en toe seize hy.....

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Redfield lek olie
Ja nee lyk of hy bearings geslaan het

- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Redfield lek olie
Gert,
Ai man, wat 'n gatslag!
Ek kan maar net se dat ek nog NOOIT spyt was oor 'n duur item wat ek gekoop het nie, maar al baie gevloek oor die 'bargains' wat ek aan geskaf het.
Spaar maar eerder en koop eenmaal 'n ordentlike ding.
My 2c.
Groetnis,
Frikkie

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Redfield lek olie
Gert
Maak net seker jy het nie uit verstelling uit gehardloop nie. Dit kan gebeur, is jou scope mounts reg
Lees deur die een ,hier het dit gebeur
http://jaracal.com/index.php/topic,1054 ... #msg139235