Hofmeyr Kursus
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: Hofmeyr Kursus
Oom Taf en Louw15. Jamer ek se so op NO 99 dat ek nie meer die kursus kan bywoon nie.N paar dinge het voor en dag geval.Ek sal baie GRAAG daar wou gewees het.Jamer as ek die relings so omkrap het.Groete Pienaar
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
- Louw15
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Mar 22, 2011 5:29 pm
Re: Hofmeyr Kursus
Naand manne
Die kursus is op ons.
Plek: 31.7177726 S
25.7493675 E
Koste: R 1500 {betaalbaar die oggend voor kurses begin}
Saam bring: Elke ou sy eie drink goed,ek sal reel dat ons koffie het.
Slaapsak en kusing, warm klere asb ook, kan dalk koud word.
En ek vra dat elke ou R100 donasie sal maak vir die Anties wat die lekker kos gaan maak.
AS daar iets is wat ek vergeet het ASB se maar.
Bevestig: AS elke man my net met sms kan bevestig of met PM, of jy vir die dag deurkom of jy gaan oorslaap.
GROOT ASB
Louw15