Jong jakkals
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Jong jakkals
More
Skiet laasnag 3 jakke en 'n kat
kyk net hoe jonk is die een nog,, is hy nie bietjie laat nie?
Smirre
Skiet laasnag 3 jakke en 'n kat
kyk net hoe jonk is die een nog,, is hy nie bietjie laat nie?
Smirre
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jong jakkals
Foto is bietjie uit fokus uit...
Maar daai bek lyk soos n stok ou jakkals wat al tande voor verloor het in plaas van n jong jakkals wat nou vlym skerp tanne het...
My 3 zim$
Maar daai bek lyk soos n stok ou jakkals wat al tande voor verloor het in plaas van n jong jakkals wat nou vlym skerp tanne het...
My 3 zim$
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Jong jakkals
Sal weer foto neem en opsit,, was bietjie haastig vanoggend en het nog 'n nuwe foon om sake te vererger
Indien dit 'n jonge is, is dit normaal?
Smirre
Indien dit 'n jonge is, is dit normaal?
Smirre
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jong jakkals
Smirre,
Ek kan jou verseker dat dit nie 'n jong jakkals is nie. Neem maar nog 'n foto van daai gums.
Ek kan jou verseker dat dit nie 'n jong jakkals is nie. Neem maar nog 'n foto van daai gums.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Jong jakkals
Geno
Hoe meer ek na die foto kyk hoe meer stem ek saam met jou en Gerhard.
Sal my werker vra om as hulle klaar bees gelaai het weer 'n kiekie te neem en te stuur
Die jakkals se gedrag en lyf en als se vir my hy moet jonk wees maar die tande spook nou lekker

- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Jong jakkals
Smirre
Daai een het defnetief uit die ouetehuis ontsnap,was seker nie meer lekker vir
hom daar nie, maar jonk not de hell.
Daai een het defnetief uit die ouetehuis ontsnap,was seker nie meer lekker vir
hom daar nie, maar jonk not de hell.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Jong jakkals
Dink ook daai is nou n mooi ou trofee jakkie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Jason
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm
Re: Jong jakkals
Neeee man,kan julle ouens nie sien daai jakkels is dan nou eers n maand oud!!
Jeckolle welp mos hier in februarie maart maand
Jeckolle welp mos hier in februarie maart maand
canis mesomelas
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Jong jakkals
Definitief 'n ou jak daai... geen twyfel!!
Raven
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Jong jakkals
Jason
Jy wat n voltydse jagter is, kan mos sien die jakals moet ouer as 3 maande wees.
Jy wat n voltydse jagter is, kan mos sien die jakals moet ouer as 3 maande wees.
-
Jason
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm
Re: Jong jakkals
Boera
Jammer ek was verkeerd,ek dink nou die jakkels is nog jonger as dit!! Daar is dan nog nie eers 14 melktande wat prominent is nie...so die jakkels is nie 3 maande oud nie, hy is onder 2 maande oud

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jong jakkals
Manne
Een ding is seker oor die jak sy het nie mediese fonds nie en was baie lanklaas by die tand arts gewees.Maar nou slaap sy lekker em hoef nie verder te worry nie
.
Beretta
Een ding is seker oor die jak sy het nie mediese fonds nie en was baie lanklaas by die tand arts gewees.Maar nou slaap sy lekker em hoef nie verder te worry nie
Beretta
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jong jakkals
Toe die skoot klap toe klap daar nog n skoot soos hy van sy ma se spene af geskiet word???Jason wrote: Boera
Jammer ek was verkeerd,ek dink nou die jakkels is nog jonger as dit!! Daar is dan nog nie eers 14 melktande wat prominent is nie...so die jakkels is nie 3 maande oud nie, hy is onder 2 maande oud![]()
Moes seker eers die melk vd bek af vee voor die jong jakkals afgeneem is... he he he he
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Jong jakkals
Gerhard
As hulle op daardie stadium kom, dan is hulle mos lekker stil want die bek is seer.Daar moet seker nog n paar van daardie size wees.Wonder waar is ma en pa.
As hulle op daardie stadium kom, dan is hulle mos lekker stil want die bek is seer.Daar moet seker nog n paar van daardie size wees.Wonder waar is ma en pa.
-
Jason
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jong jakkals
Is seker van daai size wat ek mee gesukkel het die naweek op Naboom...Boertjie wrote: Gerhard
As hulle op daardie stadium kom, dan is hulle mos lekker stil want die bek is seer.Daar moet seker nog n paar van daardie size wees.Wonder waar is ma en pa.
Boggers wou nie bek oop maak om my te antwoord nie...
Hulle bekke is te seer
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Jong jakkals
Jason
My keuse sou vlekkie e gewees het.Hulle sal sommer sing.
My keuse sou vlekkie e gewees het.Hulle sal sommer sing.
-
Jason
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm
Re: Jong jakkals
Jakkelse kry 2 keer n jaar kleintjies,ek dink sodra sy daai jongspan hier op 7 maande begin kos aan dra sal sy weer op hitte kom. Ek hou baie van jakkels huil daai tyd
canis mesomelas
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jong jakkals
nie eers daai betroubare klanke kon n peep uit die jongspan kry laas naweek nie... 
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jong jakkals
Ek verstaan die storie ook so...Jason wrote: Jakkelse kry 2 keer n jaar kleintjies,ek dink sodra sy daai jongspan hier op 7 maande begin kos aan dra sal sy weer op hitte kom. Ek hou baie van jakkels huil daai tyd
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Jong jakkals
Gerhard
Die beste raad is om die gate met die braak kolle te gaan soek.Dan te wag vir ma en pa.As hulle dood is kan jy die kinners skiet.
Gerhard wat sou jy doen in hierdie situasie??
Die beste raad is om die gate met die braak kolle te gaan soek.Dan te wag vir ma en pa.As hulle dood is kan jy die kinners skiet.
Gerhard wat sou jy doen in hierdie situasie??
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Jong jakkals
more
Spot maar....
Kyk na die ondertande?
Spot maar....
Kyk na die ondertande?
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Jong jakkals
Smirre
Maar dan weet jy mos dit is n ou jakals.Hoekom vra jy dan nog?
Boertjie
Maar dan weet jy mos dit is n ou jakals.Hoekom vra jy dan nog?
Boertjie
- roux cf
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm
Re: Jong jakkals
Daai jakkals is seker n WP-ondersteuner! Vandaar die uit voortande, hahahahahaha
Laat jou roer die praatwerk doen!!!