More manne.Het gisteraand so n los draai gaan ry.Staanplek ingeneem en toe dit begin donker word het die roeper geskree.Begin met vlekkie d.Onmiddelik is ek geantwoord.Bly toe 5 min stil en gooi n javalina los.Tel die stel se oe op wat met n passie inkom.Stop die teef by die roeper.Gelyk of sy die roeper wou byt.Die reun het weggedraf en n vout gemaak op so 80m om te stop en om te kyk.Sit hom met n loodpil in sy spore neer.Skuif so n kilometer en begin weer roep.Kry geen reaksie nie.Tel na n uur oe op wat stadig inkom.Jakkie kom in en stop 100m vanaf my.Klop hom ook.Ja toe kom ou murphy en my lig vrek en die sleepmis kom oor.Stop toe maar die roepery.Was toe my roeper se aan en af switch wat gegaan het.Sal ma vandag dit vervang.Teen 11-uur terug by die huis.
Groete
Blackie
Raak gevat
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Raak gevat
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
-
Jeep 1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm
- Kleinpiet
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Thu Jun 30, 2011 5:40 pm
Re: Raak gevat
Goed genoeg vir 'n vroe? aand.
Groete
Groete
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Raak gevat
Mooi gegooi blackie! Eks bly om te hoor dai jakkies kry nog voorskrifte vir daai loodpille!!
25-06 Remington
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
