Bees biltong resep asb!
- Schalkvzyl
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Feb 08, 2012 2:23 pm
Bees biltong resep asb!
Ek is opsoek na die lekkerste beesbiltong resep??
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Bees biltong resep asb!
As jy ooit koop moet net nie by Woolworths koop nie staan laas week terwyl ek op vakansie was en kyk na die pryse hulle prys is R750.00 per kg.Daar is baie spices beskikbaar probeer Crown se spices nie te sleg nie en maklik om te maak
Beretta
Beretta
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Bees biltong resep asb!
Wat R750 n kilo. Hulle weet seker goed wat hulle daarmee kan doen, glo nie hy gan kan ingaan nie want daar sit seker kla n R20 se pie

dippies
dippies
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bees biltong resep asb!
Crown se Safari biltong spice ... net soos op die resep... mmmm! Ek maal
hom net so bietjie om dit bietjie vyner(spelling?) te kry.
hom net so bietjie om dit bietjie vyner(spelling?) te kry.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Bees biltong resep asb!
VdWalt, dit klink na 'n goeie plan om dit fyner te kry.
Dankie vir die raad.
Groete
Dankie vir die raad.
Groete
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bees biltong resep asb!
Dankie vir die spelling - ek het geweet hy lyk verkeerd!
-
Martin1
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Thu Feb 09, 2012 12:57 pm
Re: Bees biltong resep asb!
Ek vat gewoonlik kameelhout boerewors spice en safari biltong mix dan meng ek dit met assyn dis nie noodig vir koljander nie want daas als in wat jy wil in he jy kan by freddy-hurst
- Schalkvzyl
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Feb 08, 2012 2:23 pm
Re: Bees biltong resep asb!
Ons ht n bees geslag so darm hoef eki te betaal nie en ek het sommer toe my Ouma se resepte gevat! salpeter peper koeksoda gemaalde koljander asyn en woester sous ! hoop mar hysi te bad nie!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bees biltong resep asb!
Gaan klink soos 'n bemarkings veldtog, maar eerlik: van ek Crown se Safari spice ontdek het, gebruik ek dit op al my biltong
Het ook altyd my eie resepte probeer, maar nooit 100% teverede nie, proe altyd of daar ietsie kort of te veel is van 'n ander
Mooiloop
Marc
PS: Sixgun loop soos stroop op 'n stukkie steak oor die kole of gas
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Bees biltong resep asb!
Enige spice solank jy die asyn met wostersous vervang, al is dit met met helfte.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Marius_Jag
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 28, 2011 2:20 pm
Re: Bees biltong resep asb!
Marc ek stem 100% saam! Crown se safari spice is baie baie goed en smaaklik - en ek sal nie sommer enigiets anders as sixgun bbq spice op my braaivleis gebruik nie - hy loop mooi saam skaap, bees en hoender en ek reken hy sal n koedoesteak ook lekker maak.
- 22-250 Sniper
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm
Re: Bees biltong resep asb!
Beslis crown Safari spesery ek gooi ook so 100ml lazenby worchester sous per kg. by en laat oornag inle. Probeer gerus n droe rooi wyn inplaas van asyn as jy wors maak.
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Bees biltong resep asb!
Ek is nou so lus vir biltong ek gaan jag sommer!
-
Doepa
Re: Bees biltong resep asb!
Africa spice se caravan biltong spice , lekerrrrrrr. My winkel doen so 1.5 ton biltong n maand en dit is net africa spice produkte. Dit sal net africa spice produkte wees want ek werk daar.
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Bees biltong resep asb!
My oom het anderkant Pietersburg geboer op Bylsteel. Hy was lank n koster op pietersburg noord gemeente as ek reg kan onthou.
Sy sout het hy gegooi 1eetlepel per 1kg nat vleis en daarna soos jy braai vleis spice op n braai met koljander korrels wat eers gebak en gemaal is, bruin suiker, en swartpeper. Swart asyn soos hy altyd gese het sommer so uit die bottel met daai groot hande van hom dat dit net lekker nat is , op elke laag.
Dit was moerse lekker biltong, hulle daai tyd nog nie geweet van die pakke goed nie.
Sy sout het hy gegooi 1eetlepel per 1kg nat vleis en daarna soos jy braai vleis spice op n braai met koljander korrels wat eers gebak en gemaal is, bruin suiker, en swartpeper. Swart asyn soos hy altyd gese het sommer so uit die bottel met daai groot hande van hom dat dit net lekker nat is , op elke laag.
Dit was moerse lekker biltong, hulle daai tyd nog nie geweet van die pakke goed nie.
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
