Smith En Bender en Rudolph Tactical
-
JHS
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm
Smith En Bender en Rudolph Tactical
Ek skiet tans met I Smith en bender 8x56 .25mm tube en wens so nou en dan dat ek met bietjie meer vergroting so. Dat hy so opgaan na 11 toe. En oorweeg om dit te vervang met die Rudolph tactiical 2.5-14x56 omrede dit nie heeltemal so duur gaan wees soos om dit te vervang met I s$b van die selfde vergroting nie. Sou dit I dom of wyse besluit wees om dit te doen.almal se sal waardeur word welkom asb. Groete
- kierriie
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Sun Jan 29, 2012 2:57 pm
Re: Smith En Bender en Rudolph Tactical
JHS
Ek sal se jy gaan nie sommer beter kry as s&b nie. As jy baie in die nag skiet is die agt vergrotting bietjie klein maar vir dag en bos skiet is hy net reg. 8 vergrotting al bietjie groot vir bos. Sal die s&b by jou oorneem as jy hom dalk later wil verkoop.
Ek sal se jy gaan nie sommer beter kry as s&b nie. As jy baie in die nag skiet is die agt vergrotting bietjie klein maar vir dag en bos skiet is hy net reg. 8 vergrotting al bietjie groot vir bos. Sal die s&b by jou oorneem as jy hom dalk later wil verkoop.
.22 Tyrol
223 Howa
308 Remington sps varmint
38 spesial.
223 Howa
308 Remington sps varmint
38 spesial.
-
JHS
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm
Re: Smith En Bender en Rudolph Tactical
Dankie nou dat ek daai post(goeie scope viR5000)heel deeglik deur gelees het is dit virmy duidelik dat j nie somer die s.b moet vervang met iets goedkoper as hy nie spaar maa liewer jou geldjies en koop vi jou I scope in sy prys klas. Dankie elkgeval vi dit wat ek kon nuut by leer. Groete leker aand verder
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Smith En Bender en Rudolph Tactical
Schmidt & Bender dis hoe jy dit spel 
-
JHS
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm
Re: Smith En Bender en Rudolph Tactical
*303* Dankie nou weet ek vi die toekoms haha waardeur die reg help
. Leker aand verder en groete
