platskieters vs platslaners vir jakkalse
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
platskieters vs platslaners vir jakkalse
Daar is al so baie gepraat oor die platskieters vir jakkalse dat ek maar my 308 tuis gelos het en 'n platslaner gekry het vir die jakkals.
En 'n paar draftekkies......
Ek hoor hoeka by wilie Waps dat mens met tekkies moet jag as jy 308 kiet sodat jy daai patroontjie kan inhardloop en in die lug hou wanneer hy hoogte verloor.
ss
Ns. Ek hoop die foto attach soos ek hom gevra het.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: platskieters vs platslaners vir jakkalse
Nee wat Sarel dit is duidelik jy het gehol... hemp is skoon nat gesweet. Daai jakkalse ook 'n m*&%rse hou gegee, kyk hoe gebuig is daai stok. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: platskieters vs platslaners vir jakkalse
liewe m@er

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: platskieters vs platslaners vir jakkalse
308 vertel so bietjie meer oor die doodslaan tegniek van jou. Watse staanplek en klanke gebruik jy? enige spesifieke stuk hout wat beter werk?? Gee raad asb?

Work to live, don"t live to work
- Sean SSR
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Wed Feb 08, 2012 10:44 am
Re: platskieters vs platslaners vir jakkalse
mooi gegooi of moet ek se mooi geslattttttttt
As ek net so slim soos n jak was.??
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: platskieters vs platslaners vir jakkalse
Lekke Sarel
Ek sien daai stap agter die springbokke aan het vrugte afgewerp.
Daai 243 het jou laas so in die dag laat sukkel dat jy nou maar moes DOODseker maak jy mis hom nie.
Ek sien daai stap agter die springbokke aan het vrugte afgewerp.
Daai 243 het jou laas so in die dag laat sukkel dat jy nou maar moes DOODseker maak jy mis hom nie.
Geroer-nie geskud nie
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: platskieters vs platslaners vir jakkalse
Lekker tekkies!!! Kry jakkie nou pakslae! Mooi man!
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Ruhan
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm
Re: platskieters vs platslaners vir jakkalse
Net sodra jy dink jy het jou arsenaal volledig kom daar iemand met iets nuuts! Ek kan net nie voorbly nie!
Dink jy ek sal een van daai by Huntex kry?
Mooi gelooi SS!!
Dink jy ek sal een van daai by Huntex kry?
Mooi gelooi SS!!
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: platskieters vs platslaners vir jakkalse
My pa het gese, net bang mense hol! Ek sal kyk of ek kan spoed kry; het jy dalk daai platslaner deur n "crony" getoets?
Ek's seker 308 is nie veel stadiger nie.
Baie geluk, dis nou iets om oor te brag!
Ek's seker 308 is nie veel stadiger nie.
Baie geluk, dis nou iets om oor te brag!
LAAT-LOOP
- Kleinpiet
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Thu Jun 30, 2011 5:40 pm
Re: platskieters vs platslaners vir jakkalse
Ek het sommer miltsteek van net na die foto kyk

-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: platskieters vs platslaners vir jakkalse
Hi Ouens,
Ek dink die jakkals het van vrees aan die bewe gegaan toe hy die merske dreuning agter hom hoor aankom en gaan l? toe ek te naby kom (by brieke was ook redelik goed om daai trein te stop!....Sekerlik was dit naby 8 op die Richterskaal! Bg. is sekerlik baie meer waarskynlik as dat die vlugvoetige Sarel daai jakkalas soos 'n jagluiperd ingehardloop het..
Ek dink van daai latte sal by Huntex wees. Word gebruik om die stalletjies te versterk.
Die jakkals is deur die eienaar gekwes 'n tyd terug, en het voorheen twee jaagtogte oorleef deur ander manne (nog dikker as ekke....) asook 2 verdere misskote van nogal 'n 308. (Nee nie myne of deur my nie, net 'n dwaas brag met sy skandes..)
Die jakkals het in die pad gele om warm te word en natuurlik die pad geneem toe ons nader kom. Gelukkig was dit sy laaste lopie gewees.