25-06 Remington 700 SPS
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
25-06 Remington 700 SPS
Middag Manne,
Sal jul my asb kan help met lading om mee te begin vir die geweer. Ek weet daar sal n paar van julle wees wat so geweer het en wat al lekker ladings uitgewerk het. Beplan om net met 100gr punte te skiet. Se maar watter punte werk vir jul die beste asb.
En dan tweedens, wat dink jul van die outjie. Wil net seker maak of ek die regte keuse gemaak het. My lisensie behoort teen volgende maand klaar te wees.
Groete,
Foxi

25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: 25-06 Remington 700 SPS
Dag foxie
Kan jou nou nie help nie, maar welkom terug, vanmiddga gesit en wonder waar in die wereld is jy?
Groete
Kalahari
Kan jou nou nie help nie, maar welkom terug, vanmiddga gesit en wonder waar in die wereld is jy?
Groete
Kalahari
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: 25-06 Remington 700 SPS
Hallo Kalahari, is darem nog hier maar kry nie baie kans om in te loer nie..
Probeer maar hard werk om 'n nuwe geweer te kan koop..
Probeer maar hard werk om 'n nuwe geweer te kan koop..
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: 25-06 Remington 700 SPS
Bergh
Nee wat, vir daai is jy verskoon
Mooi loop
Nee wat, vir daai is jy verskoon
Mooi loop
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 25-06 Remington 700 SPS
Bergh
Enige Sierra koeel, MK of GK, 100gr, met 50-51.5 gr S365 agter hom, en n CCI200 slagdop, in PMP doppe het nog altyd in enige 25-06 van my geskiet....
Mooi loop
Francois
Enige Sierra koeel, MK of GK, 100gr, met 50-51.5 gr S365 agter hom, en n CCI200 slagdop, in PMP doppe het nog altyd in enige 25-06 van my geskiet....
Mooi loop
Francois
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: 25-06 Remington 700 SPS
Dankie Francois, sal definitief van daai informasie gebruik maak.
Het jou gister gesoek by Ahrens maar toe se hul jy oes al.
Het n nuwe sim card, gee tog jou nommer vir my asb. Het dit nie meer nie.
Groete
Het jou gister gesoek by Ahrens maar toe se hul jy oes al.
Het n nuwe sim card, gee tog jou nommer vir my asb. Het dit nie meer nie.
Groete
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 25-06 Remington 700 SPS
Bergh
Kyk net op my signature

Mooi loop
Francois
Kyk net op my signature
Mooi loop
Francois
- Hercules Breitenbach
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am
Re: 25-06 Remington 700 SPS
More almal,
Hoeveel ft/s doen daai 25-06?
Hoeveel ft/s doen daai 25-06?
Glock G26 Gen4
Smith & Wesson M&P 15-22
Smith & Wesson M&P 15 Sport .223
6.5 x 55 Howa
30-06 Musgrave
30-378 Weatherby Accumark mark V
Mossberg 12 boor
Smith & Wesson M&P 15-22
Smith & Wesson M&P 15 Sport .223
6.5 x 55 Howa
30-06 Musgrave
30-378 Weatherby Accumark mark V
Mossberg 12 boor
- foxripper
- Sr. Member

- Posts: 440
- Joined: Tue Jan 26, 2010 4:59 pm
Re: 25-06 Remington 700 SPS
Hercules,
Ek brand ook om te weet.
Ek brand ook om te weet.
25-06 Remington 700; 308 Musgrave Model 80
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: 25-06 Remington 700 SPS
Probeer ook gerus so tussen 54 - 56gr S361 agter die 100gr Sierra Match Kings. Dit werk vir my baie goed (56gr) met PMP slagdoppe of enige Magnum slagdop. Ek het te veel druk gekry nog voor ek n lekker spoed gekry het met die PMP doppe. Nosler doppe, Remingtons en Winchesters werk baie goed.
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: 25-06 Remington 700 SPS
Foxie my maat nou het jy n lekker kaliber vir suidwes, skiet lekker plat en gooi n 117gn hornady interbond deur n eland se blad as jy nie anders kan nie. EN hiermee se ek nie dis die regte kaliber vir eland nie , net dat as jy dalk so n skoot moet skiet hy die job sal doen, veral met goeie 117 gn punte.
EK laai 117gn hornady interbonds met s365 ( 48.8 gn kruit) cci 200 primers en hardloop oor die 3000 vps met pmp doppe.
Het ook 100gn geskiet maar verkies swaarder koel op groter wild,
EK laai 117gn hornady interbonds met s365 ( 48.8 gn kruit) cci 200 primers en hardloop oor die 3000 vps met pmp doppe.
Het ook 100gn geskiet maar verkies swaarder koel op groter wild,
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.