Op soek na Springbok Jagplaas

Post Reply
SS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 65
Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm

Op soek na Springbok Jagplaas

Post by SS »

Hey daar manne

Ekke is opsoek na n plaas waar ons kan gaan springbokke skiet . Wil so 6 manne gaan en 100-150 springbokke skiet . Wil voorsit jag doen, so behoort verkieslik in die karoo te wees.

As iemand weet van n lekker plaas met lekker geriewe asb sal dit baie waardeur.

Groete
SS
Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Op soek na Springbok Jagplaas

Post by Geno »

PM vir Jason, hulle het 'n mooi plek naby Richmond.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply