April maand tips
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
April maand tips
Right manne...
Die maklike tyd is so te se iets van die verlede en die moeilike tyd is om die draai...
Daar is n lekke byt inni lug en in sommige distrikte het die eerste ryp al geval....
Kom deel bietjie julle tips vir die tyd van die jaar...
My top 3
1. Staan plek
2. Werk die wind
3. Onthou Reel 1
Maar kom ons kyk bietjie watse klanke verkies julle die tyd van die jaar en hoekom...?

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
Re: April maand tips
wag om van julle manne se lekker tips te hoor. 
Groete Dirkie
Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: April maand tips
Ek hou baie in die tyd van meer kos klanke, meng ook sommer die klanke goed met mekaar, en as ek jak klanke speel gebruik ek enkel klanke soos jak alleen en van die vlekkies.
Manne is maar sku om terug te praat die tyd en kom gewoonlik skaam skaam in sonder om te andwoord.
En dan belangrikste sou ek ook se reel 1

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: April maand tips
Naand,
Wat vir my werk is klein kos vir kein jakkies
As hulle op is is ek ief vir 'n steenbok en 'n klank uit Amerika alla "fawn disstress"
En my nuutste wenner Rooi Alleen sal ek in die plek van die gewone jakkals geluide roep
Smirre
Wat vir my werk is klein kos vir kein jakkies
As hulle op is is ek ief vir 'n steenbok en 'n klank uit Amerika alla "fawn disstress"
En my nuutste wenner Rooi Alleen sal ek in die plek van die gewone jakkals geluide roep
Smirre
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: April maand tips
1. Staan plek...
2. Rooi Alleen
3. Skuif staan plek...
4. Rooi Alleen, kos, Mooi huil, my jak baklei een kombo en....
Daar le die ding...
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 5qcGVn.jpg[/img]
Reel 1 mee gesukkel ...
Bietjie te hoog gestel op die baan maar darm foutjies reg gemaak en die dom jakkals nie kaans gegee om te leer nie...
2. Rooi Alleen
3. Skuif staan plek...
4. Rooi Alleen, kos, Mooi huil, my jak baklei een kombo en....
Daar le die ding...
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 5qcGVn.jpg[/img]
Reel 1 mee gesukkel ...
Bietjie te hoog gestel op die baan maar darm foutjies reg gemaak en die dom jakkals nie kaans gegee om te leer nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: April maand tips
Lekker Gerhard gooi hulle.
Groete
Sakkie van Heerden
Groete
Sakkie van Heerden
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: April maand tips
ek het nou die aand geroep. 1 het my geantwoord op baklei1? hoekom. ek het vir 30min hasie geroep, aleen jakkals roep, 15min stil, steenbok vir 15min, toe begin ek baklei meng, toe antwoord hy my. 2 keer, 2de keer heelwat nader, 500m. toe die ding vir 2de keer skrou, antwoord sy maat terug, 1.5km ver. dit was laaste, hy het net daar om gesit. skuif toe nader, speel kos op 3 ander staan plekke, niks! maar, ek glo hy het reguit kern toe gehol, so, sal maar war, glo ek sal hom daar kry. daar net groot skaap in kamp, so dalk moet ek hom julie gaan trap. dis nie eerste keer. die goed kom nader, maar wil nie oe wys. windop! ek bly lank stil, speel nie hard. ek glo ons moeilike tyd al 'n maand lank hier. so, tips sal help, want ek s raad op.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: April maand tips
Cassie,
Back to basics...
Die moeilike tyd is nog oppad.
Gee nog so maand kaans dan praat ons weer.
Back to basics...
Die moeilike tyd is nog oppad.
Gee nog so maand kaans dan praat ons weer.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: April maand tips
ek hoor jou gerhard, en jy is seker reg. dis net ek sukkel my vrek. maar, dit is op my eie grond, en ek het al van desember af 32 by my geskiet, so hul raak minder.
het nog net 2 keer op daai plaas van ons geroep, en die jakkalse se reaksie is die selfde as op al die ander plase.
'n pel van my wat prof jag, het gese as jy op jou eie grond jag, dan jag jy nie die moeilike tyd nie, TENSY hy skade maak. ek dink ek gaan sy raad volg. ek lam nou, maar gee voer, so ek lam om my huis. vir solank ek dit kan doen, gaan ek nou eers die rooi landy se battery losmaak.
ek gaan net anjaag.
het nog net 2 keer op daai plaas van ons geroep, en die jakkalse se reaksie is die selfde as op al die ander plase.
'n pel van my wat prof jag, het gese as jy op jou eie grond jag, dan jag jy nie die moeilike tyd nie, TENSY hy skade maak. ek dink ek gaan sy raad volg. ek lam nou, maar gee voer, so ek lam om my huis. vir solank ek dit kan doen, gaan ek nou eers die rooi landy se battery losmaak.
ek gaan net anjaag.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: April maand tips
Netjies Cassie,cassie_calvinia wrote: ek hoor jou gerhard, en jy is seker reg. dis net ek sukkel my vrek. maar, dit is op my eie grond, en ek het al van desember af 32 by my geskiet, so hul raak minder.
het nog net 2 keer op daai plaas van ons geroep, en die jakkalse se reaksie is die selfde as op al die ander plase.
'n pel van my wat prof jag, het gese as jy op jou eie grond jag, dan jag jy nie die moeilike tyd nie, TENSY hy skade maak. ek dink ek gaan sy raad volg. ek lam nou, maar gee voer, so ek lam om my huis. vir solank ek dit kan doen, gaan ek nou eers die rooi landy se battery losmaak.
ek gaan net anjaag.
Dan het jy hulle goed geboks al.
Gebruik die tyd nou om loop en kern gebiede te bepaal.
Dan hier in Junie of Julie wanneer die stelle lekker dominant is gaan oes jy stel vir stel...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: April maand tips
Cassie,cassie_calvinia wrote: 'n pel van my wat prof jag, het gese as jy op jou eie grond jag, dan jag jy nie die moeilike tyd nie, TENSY hy skade maak. ek dink ek gaan sy raad volg.
EK jag ook op my eie plaas, en persoonlik dink ek die proffesionele jagter is verkeerd.
Dit is reeds in die moeilike tyd wat jou teelpare 'n knou moet kry - Mei tot July moet jy op jou beste wees, geen foute. Dan sal jy baie minder jakkies in November-Januarie moet uithaal.
Die vraag wat jy jouself moet vra: Wil ek graag baie jakke skiet op my eie plaas, of wil ek my vee verliese verminder?
Dit is hoe ek geleer het by Heinrich /Taffie/Louis en die ander grootmanne en dit werk vir my.
Raven
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: April maand tips
Het Saterdag aand met die vol maan weer gesien...
1. Moenie te veel dim as jy die oog optel nie.
2. Soek met vol lig sterkte
3. Staan plek, staan plek staan plek...
4. Werk die wind.
5. Reel 1 - Het aan gejaag maar kon reg maak...
6. KISS
7. Lang gras en my hoe skiet stoel gee my meer skote...
Kom manne gee nog tips van wat julle die naweek op getel het.
1. Moenie te veel dim as jy die oog optel nie.
2. Soek met vol lig sterkte
3. Staan plek, staan plek staan plek...
4. Werk die wind.
5. Reel 1 - Het aan gejaag maar kon reg maak...
6. KISS
7. Lang gras en my hoe skiet stoel gee my meer skote...
Kom manne gee nog tips van wat julle die naweek op getel het.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: April maand tips
Right die is wat ek die laaste week opgetel het:
1. Die jakke begin nou stadig maar seker pare maak
2. Veral in die volmaan - Sit die roeper bietjie verder uit as normaal en in die regte rigting
3. Maak seker die bakkie is goed weggesteek
4. As jy op die staanplek aangekom het, sit eers vir ten minste 10 min stil sodat als rustig raak MAAR moenie vergeet om te lig nie.
5. Klanke wat gewerk het : Mooihuil, Rooi alleen, baklei 4, ore 2, springhaas combo
6. Maak seker jy kies jou staanplek bitter mooi
7. Stem hier saam Gerhard - soek met vol sterkte in die volmaan en moenie te veel dim nie
Hoop dit maak sin!

Last edited by marno on Tue Apr 10, 2012 10:34 am, edited 1 time in total.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: April maand tips
Gerhard,
Ek kon 2 uithaal die naweek, reun en teef albei so 2jaar oud.
Die reun geskiet in die uur voor die maan uitkom, so dit was maklik.
Met die maan het ek onmiddelik staanplek geskuiwe na mooi oop area so 1.2km verder.
My beplanning was die volgende:
Voor die maan uitkom - roep op 2de beste staanplek
Met die maan - roep beste staanplek, roeper ver uit windop, roep sag by altwee staanplekke.
Reun het nie geantwoord op Rooi alleen, maar het geval op haas pikant, totale roep 18 minute. Teef antwoord Noord van my maar kom nie in nie - maan kom op, ek skuif na beste staanplek , meer Wes van die Teef af, maar moet op die staanplek kom. Sy antwoord weer op Ombu Alleen en ek kry haar in met Sopkop. Sy is skrikkerig en gee nie skietkans en verdwyn, ek pak op en volg haar , sy draf al in die plaaspad vir +- 1km en swaai uit.
Tel haar op met die lig en skiet pensskoot nog voor die bakkie afgesit was- die drywer het nog bietjie gesukkel om die Landy af te sit en die tefie was skrikkerig.
Met Maanlig- ek sit baie stil, geen onnodige bewegings, ek lig nie volsterkte( maar sterker as donker maan), en lig minder weer, luister baie na voels of veranderinge in die veld.
NB: Ek soek nog raad met volmaan jag, en is nie baie vertroud met dit, sal eerder 4dae voor volmaan tot 4 dae na, vermy om te jag - behalwe as ek vars spore kry soos die naweek.
Raven
Ek kon 2 uithaal die naweek, reun en teef albei so 2jaar oud.
Die reun geskiet in die uur voor die maan uitkom, so dit was maklik.
Met die maan het ek onmiddelik staanplek geskuiwe na mooi oop area so 1.2km verder.
My beplanning was die volgende:
Voor die maan uitkom - roep op 2de beste staanplek
Met die maan - roep beste staanplek, roeper ver uit windop, roep sag by altwee staanplekke.
Reun het nie geantwoord op Rooi alleen, maar het geval op haas pikant, totale roep 18 minute. Teef antwoord Noord van my maar kom nie in nie - maan kom op, ek skuif na beste staanplek , meer Wes van die Teef af, maar moet op die staanplek kom. Sy antwoord weer op Ombu Alleen en ek kry haar in met Sopkop. Sy is skrikkerig en gee nie skietkans en verdwyn, ek pak op en volg haar , sy draf al in die plaaspad vir +- 1km en swaai uit.
Tel haar op met die lig en skiet pensskoot nog voor die bakkie afgesit was- die drywer het nog bietjie gesukkel om die Landy af te sit en die tefie was skrikkerig.
Met Maanlig- ek sit baie stil, geen onnodige bewegings, ek lig nie volsterkte( maar sterker as donker maan), en lig minder weer, luister baie na voels of veranderinge in die veld.
NB: Ek soek nog raad met volmaan jag, en is nie baie vertroud met dit, sal eerder 4dae voor volmaan tot 4 dae na, vermy om te jag - behalwe as ek vars spore kry soos die naweek.
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: April maand tips
Netjie Raven,
Ek sit nooit my lig af nie...
Donker maan of vol maan maak nie saak nie.
Ek soek op vol sterkte en as ek oe optel sal ek begin dim maar baie min in vol maan.
Ek bly altyd draai en soek met die lig.
Die 2de en 4de jakkals Saterdag aand het vinnig tussen die lang gras uit gekom en sou ek die lig af gehaad het op daai stadium het ek nooit eers geweet hulle was daar nie...
Persoonlik dink ek mens kan nie te veel lig nie maar jy moet slim lig...
Ek sit nooit my lig af nie...
Donker maan of vol maan maak nie saak nie.
Ek soek op vol sterkte en as ek oe optel sal ek begin dim maar baie min in vol maan.
Ek bly altyd draai en soek met die lig.
Die 2de en 4de jakkals Saterdag aand het vinnig tussen die lang gras uit gekom en sou ek die lig af gehaad het op daai stadium het ek nooit eers geweet hulle was daar nie...
Persoonlik dink ek mens kan nie te veel lig nie maar jy moet slim lig...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: April maand tips
Gerhard
Ek deel jou sentiment en dink jy mis meer jakkalse met die lig wat af is.
Ek sit amper nooit my lig af nie.
Smirre
Ek deel jou sentiment en dink jy mis meer jakkalse met die lig wat af is.
Ek sit amper nooit my lig af nie.
Smirre
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: April maand tips
Smirre,
Ek het net te veel jakkalse al geskiet wat skielik uit pop waar ek hulle nie verwag nie en my basies 2 sekondes gee om n skoot te skiet voor hulle pad gee.
Sou die lig af gewees het ek baie nooit geskiet nie.
Is maar my manier van dinge doen...
Ek het net te veel jakkalse al geskiet wat skielik uit pop waar ek hulle nie verwag nie en my basies 2 sekondes gee om n skoot te skiet voor hulle pad gee.
Sou die lig af gewees het ek baie nooit geskiet nie.
Is maar my manier van dinge doen...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: April maand tips
Gerhard
Hier by ons is dit nou so kaal sy sien gelukkig die goed 'n myl ver
Sien laas week hoe loop die muise rond
Nogsteeds lig ek heeltyd
In die bosgedeeltes met lang gras moet jy maar draai!
Smirre
Hier by ons is dit nou so kaal sy sien gelukkig die goed 'n myl ver
Sien laas week hoe loop die muise rond
Nogsteeds lig ek heeltyd
In die bosgedeeltes met lang gras moet jy maar draai!
Smirre
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: April maand tips
raven en gerhard
ek sal nie wag tot hul kleintjies kry, net 'n bietjie later, dat hul meet teratoriaal reageer.
gerard, 1 ding wat ek geleer het, is die paar se kern gebied. ek fokus al meer op hom in. maar toe die maaitjie skree, en die ander 1 reageer, hy hol huistoe! so ek nie te veel gepla oor hul. ek gaan hul kry.
soos jy gese het gerhard...back to basics. seker daar waar my fout le.
dankie vir raad
ek sal nie wag tot hul kleintjies kry, net 'n bietjie later, dat hul meet teratoriaal reageer.
gerard, 1 ding wat ek geleer het, is die paar se kern gebied. ek fokus al meer op hom in. maar toe die maaitjie skree, en die ander 1 reageer, hy hol huistoe! so ek nie te veel gepla oor hul. ek gaan hul kry.
soos jy gese het gerhard...back to basics. seker daar waar my fout le.
dankie vir raad
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: April maand tips
Wag tot Junie/Julie as jy nie skade nou kry nie en dan kap jy hulle Cassie.cassie_calvinia wrote: raven en gerhard
ek sal nie wag tot hul kleintjies kry, net 'n bietjie later, dat hul meet teratoriaal reageer.
gerard, 1 ding wat ek geleer het, is die paar se kern gebied. ek fokus al meer op hom in. maar toe die maaitjie skree, en die ander 1 reageer, hy hol huistoe! so ek nie te veel gepla oor hul. ek gaan hul kry.
soos jy gese het gerhard...back to basics. seker daar waar my fout le.
dankie vir raad
Dan maak jy somer baie minder werk vir jou vir volgende jaar as jy in Junie/Julie die dragtige tewe en hulle reuns kan klop.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: April maand tips
sal dit doen, en nou intussen eerder kern gebiede probeer kry.
dankie gerhard
dankie gerhard
HOU HOM DAAI DIKTE
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: April maand tips
EK het die naweek 15 ingeroep,3 wou nie naby genoeg kom nie,2 mis geskiet en die ander 10 le.
ek het hulle op Klein hasie combo,crazy critter en 2 het ingekom na ek Jakkals alleen gespeel het.Het geen antwoord op BBJ en Mooihuil gekry nie.Hulle het wel geantwoord op Jakkals Alleen.Ek het meeste van hulle voor nege geskiet en het van 7 uur af geroep.
ek het my bakkie met Hesian toegemaak. dit werk soos 'n bom in die helder maan.een jakkals teef het by die bakkie verby gehardloop.ek kon nie haar oe optel toe sy verby my is in.haar tussen my en die caller geskiet na ek haar met die oog moes soek met die lig,kon haar nie in scope kry so naby was sy.
ek het hulle op Klein hasie combo,crazy critter en 2 het ingekom na ek Jakkals alleen gespeel het.Het geen antwoord op BBJ en Mooihuil gekry nie.Hulle het wel geantwoord op Jakkals Alleen.Ek het meeste van hulle voor nege geskiet en het van 7 uur af geroep.
ek het my bakkie met Hesian toegemaak. dit werk soos 'n bom in die helder maan.een jakkals teef het by die bakkie verby gehardloop.ek kon nie haar oe optel toe sy verby my is in.haar tussen my en die caller geskiet na ek haar met die oog moes soek met die lig,kon haar nie in scope kry so naby was sy.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: April maand tips
Hoe dinge vir my lekker werk. 1. Staanplek. 2. Wag vir 10 min. 3. Tafjak 1. 4. Wag vir 10 min Glen Owen vir 15 min. 5.Tafjak 6. 6. Wag vir 5 min STEENBOK RH Mooiloop Pienaar
Last edited by Arno Pienaar on Tue Apr 10, 2012 7:32 pm, edited 1 time in total.
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Edenburg
Suid-Vrystaat
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: April maand tips
Beter raad as die gaan jy nie sommer kry nie, Mooi RavesEK jag ook op my eie plaas, en persoonlik dink ek die proffesionele jagter is verkeerd.
Dit is reeds in die moeilike tyd wat jou teelpare 'n knou moet kry - Mei tot July moet jy op jou beste wees, geen foute. Dan sal jy baie minder jakkies in November-Januarie moet uithaal.
Die vraag wat jy jouself moet vra: Wil ek graag baie jakke skiet op my eie plaas, of wil ek my vee verliese verminder?
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.