Goeie sessies in die helder maan......
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Goeie sessies in die helder maan......
Nou ja, laas Dinsdag aand het ek bietjie vir Jason gaan bestuur. Ek mis nie die kans om saam 'n voltydse jagter te gaan om te leer nie. Ons het naby Koster gejag.
Daar aangekom en eers gesukkel want die swartes het nie die hekke vir ons oop gelos nie. Uiteindelik het ons toe begin jag en vinning 'n reun gekry. Nou ja ons het gehoor die boer het al daar rond gery met die spotlight en skiet op jakkalse en ons kon dit duidelik sien. Die goed was verskriklik lig sku.
Nou ja ons het gejag tot so 2:30 toe en kon 3 vir die aand kry. Jason het verskriklik baie tips gegee en verduidelik wat hy maak. Ek het vrek baie geleer.
Dankie Jason.
Donderdag aand kon ek vir so uur jag by ons waar die elande loop en kon darem 'n reun en teef binne 10 min kry vandat ek begin roep toe moes ek ongelukkig op pak a.g.v die wind.
Ek moet se die raad wat Jason my gegee het, het kwaai gehelp, veral in die volmaan.
Hier is foto's van Dinsdag aand se 3 en die 2 wat ek Donderdag aand gekry het.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Jack
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Wed Nov 30, 2011 4:00 pm
Re: Goeie sessies in die helder maan......
Mooi gedoen Marno
Jy sal daai maanlig tips moet aanstuur asb.
Groete Jaco

- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
Re: Goeie sessies in die helder maan......
Mooi gelooi daar!! Ek stem saam daardie tips moet mee gedeel word 
25-06 Remington
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Goeie sessies in die helder maan......
hahahaa dankie julle.
Wat ek geleer het is klein goedjies wat groot verskil maak, julle weet dit tien teen een al klaar:
1. Maak dood seker die bakkie is nie duidelik sigbaar nie.
2. Kies jou staanplek baie mooi in terme van wind
3. Sit die roeper verder uit as normaal. Ek het myne so op 100m gesit.
4. Soek op vol sterkte lig en as jy oog optel, gaan so entjie verby, dim die lig dan en bring hom terug op die oog. Moet nie op die oog dim nie. Moet nie heeltemal af dim in volmaan nie.
Dit is maar basiese goedjies wat 'n verskil maak wat ek gesien het.
Wat ek geleer het is klein goedjies wat groot verskil maak, julle weet dit tien teen een al klaar:
1. Maak dood seker die bakkie is nie duidelik sigbaar nie.
2. Kies jou staanplek baie mooi in terme van wind
3. Sit die roeper verder uit as normaal. Ek het myne so op 100m gesit.
4. Soek op vol sterkte lig en as jy oog optel, gaan so entjie verby, dim die lig dan en bring hom terug op die oog. Moet nie op die oog dim nie. Moet nie heeltemal af dim in volmaan nie.
Dit is maar basiese goedjies wat 'n verskil maak wat ek gesien het.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Goeie sessies in die helder maan......
Dankie Marno,
Ek sal Jason se tips probeer as ek weer met volmaan moet jag. Sal dit definitief in my boekie opskryf.
So ver ek kan vermy ek volmaan, kan nie bekostig om foutjies te maak
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

-
Jason
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm
Re: Goeie sessies in die helder maan......
net n plesier marno,onthou ook: jakke is nie so gepla deur die lig in volmaan soos in donkermaan. ek sal ook nie sommer kwaai dim nie. hou hom maar sterker of totdat jy sien die lig pla hom. ek het egter mog nie agter gekom dat ek minder jakkelse skiet in die vol maan as donker maan. als gaan elkgeval oor die staanplek, as die roeper en staanplek reg geplaas is met n netjies paar klanke en n jagter wat kan raak skiet is daar geen rede hoekom mens nie in die volmaan moet jag.
mooiloop en dankie vir die aand marno, lekker om bederf te wees met n drywer wat mooi bestuur.

canis mesomelas
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Goeie sessies in die helder maan......
Dankie ou Jason!
Raves my maat, glo my ek was ook skrikkerig maar na my sessie saam Jason was ek vol moed en het toe Donderdag gegaan en so waar as vet dit werk lekker. Toe ek die staanplek en die roeper se plasing reg het was die stel binne 10 min plat. Ek weet dit werk nie altyd so vinnig nie, maar wys mens jy kan net so lekker skiet in volmaan.
Raves my maat, glo my ek was ook skrikkerig maar na my sessie saam Jason was ek vol moed en het toe Donderdag gegaan en so waar as vet dit werk lekker. Toe ek die staanplek en die roeper se plasing reg het was die stel binne 10 min plat. Ek weet dit werk nie altyd so vinnig nie, maar wys mens jy kan net so lekker skiet in volmaan.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Goeie sessies in die helder maan......
Netjies netjies gedoen
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: Goeie sessies in die helder maan......
Hallo oom Marno
Lyk my oom-hulle het baie susesvolle aande gehad ,
daar is 'n paar mooies wat daar l?
Mooi gedoen!!
Groete
Dewie

Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Goeie sessies in die helder maan......
Mooi gedoen Marno.Altyd lekker as die jakkalse so val.Moet bieg dat my beste resultate kry ek altyd op die helderste maanligaande.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e