Wie kan my meer vertel oor die Cero-kote besigheid en hoe onderhou 'n man dit ? Ook wonder ek hoe mens dit eendag afkry as jy moeg is daarvoor
Wat ek ook graag wil weet is of julle sou aanbeveel dat mens jou teleskoop ook so kleur om te pas by die loop
Enige hulp gaan BAIE waardeur word, sit 'n man op die regte pad asseblief
http://numenor.co.za
Dankie
Mooiloop
Marc
