Wild "vangers"

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Wild "vangers"

Post by Francois Briedenhann »

Middag manne.

Is hier dalk enige iemand in die NoordKaap wat wild vang?As julle telefoon besonderhede het asb laat weet.Ek wil graag wild laat vang.Begin die naweek met n wilds kamp span van so 1000h.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wild "vangers"

Post by Geno »

FB,
Bel vir Julian by nul-ag-2- 8937465 . Hy sal jou kan help.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am

Re: Wild "vangers"

Post by Berg-Bewer »

Hallo Francois

Jy kan die volgende ouens kontak, beide in die Noord Kaap:

Riaan Badenhorst: 082 4983662 (Hopetown) Riatra Wilddienste
Nicola v/d Westhuizen: 082 891 0481 (Loxton) Karoo Wilddienste

Ons gebruik beide van hulle van tyd tot tyd en hulle is uitstekend in wat hulle doen!

Groete Jaco-Ben Bruwer
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Wild "vangers"

Post by theedge »

Francois Briedenhann wrote: Middag manne.

Is hier dalk enige iemand in die NoordKaap wat wild vang?As julle telefoon besonderhede het asb laat weet.Ek wil graag wild laat vang.Begin die naweek met n wilds kamp span van so 1000h.
Francois ek vang ook  (net een probleem hulle loop nie weer daarna nie) Sorry maat kon nie die een los nie lol
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply