Hi Manne
Het van julle net nadat dit gereen het suksess gehard en enige raad,gaan vanaand probeer ,hoop die reen hou op,maar ons het dit ook baie nodig.
BV Dankie
Net nadat dit gereen het-gee raad
- Sean SSR
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Wed Feb 08, 2012 10:44 am
Net nadat dit gereen het-gee raad
As ek net so slim soos n jak was.??
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Net nadat dit gereen het-gee raad
Sean, een aand met my gebeur. Toe ek by die boer se plaas indraai begin dit hard te reen. Ekt tot net na 02H00 maar in die skuur gesit. Net toe reen ophou het die jakkalse begin skree, was toe uit die kern gebied wat ek vroer die dag kon opspoor. Daar gekom, saggies met klein hasie begin en binne 5 min was al twee omgedop. Ek mag verkeerd wees maar hoe ek dit gesien het, dit het heel aand hard gereen en jakkalse kon nie jag nie en was honger toe die reen ophou. Probeer kos klanke en kies jou staanplek reg. Hoop dit help. Groete visstok
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Sean SSR
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Wed Feb 08, 2012 10:44 am
Re: Net nadat dit gereen het-gee raad
Hi Visstok
Baie dankie vir die raad , dit het nou opgehou reen maar is nog baie bewolk,gaan def vanaand uit het gisteraand soos n skool sangroep geklink, lyk my daar het n klomp klein jaks die veld ingekom van buurman se veld af,hoop maar net nie hulle is al slim geskiet.
Sean
Baie dankie vir die raad , dit het nou opgehou reen maar is nog baie bewolk,gaan def vanaand uit het gisteraand soos n skool sangroep geklink, lyk my daar het n klomp klein jaks die veld ingekom van buurman se veld af,hoop maar net nie hulle is al slim geskiet.
Sean
As ek net so slim soos n jak was.??
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Net nadat dit gereen het-gee raad
Sagte reen of net na die reen loop jakkalse normaal weg baie lekker.
Veld is vars en reuke ook.
Enigste keer wat ek maar uit die veld weg bly is net voor n donder storm die area tref.
Dan het ek gevind dat die veld lekke dood is.
Hoop jy het reg gekom meg daai jakkalse
Veld is vars en reuke ook.
Enigste keer wat ek maar uit die veld weg bly is net voor n donder storm die area tref.
Dan het ek gevind dat die veld lekke dood is.
Hoop jy het reg gekom meg daai jakkalse
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Net nadat dit gereen het-gee raad
+1Gerhard wrote: Sagte reen of net na die reen loop jakkalse normaal weg baie lekker.
Veld is vars en reuke ook.
Enigste keer wat ek maar uit die veld weg bly is net voor n donder storm die area tref.
Dan het ek gevind dat die veld lekke dood is.
Hoop jy het reg gekom meg daai jakkalse
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Sean SSR
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Wed Feb 08, 2012 10:44 am
Re: Net nadat dit gereen het-gee raad
Hi Gerhard en manne
Gisteraand was maar swak wind het maar n rol gespeel leeg huis toe gekom, nie eerste keer en sker nie laaste keer, aanhouer wen, ou landie kry nou nuwe oorpak , dan gaan ek lekker jag
Groete