Stricktly headshots dvd
- Schalkvzyl
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Feb 08, 2012 2:23 pm
Stricktly headshots dvd
http://www.youtube.com/watch?v=chGelwYjcXY
Gaan kyk bietjie daardie link! Wil ook hoor of van julle al die dvd gekyk het? emn kan mens hom iewers koop in bloemfontein?

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Stricktly headshots dvd
Sal nie self 'n bok so op die horison 'n kopskoot probeer gee op daardie afstand nie.
- Schalkvzyl
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Feb 08, 2012 2:23 pm
Re: Stricktly headshots dvd
die mense wat oes mag maar skiet
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Stricktly headshots dvd
BS
Die man se skietery het n paar kwelvrae ontlok, dit was bespreek net na die forum oopgemaak het, sal seker nou by die argiewe wees......
Mooi loop
Francois

-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Stricktly headshots dvd
Francois Marais wrote: BS
Die man se skietery het n paar kwelvrae ontlok, dit was bespreek net na die forum oopgemaak het, sal seker nou by die argiewe wees......
Mooi loop
Francois
Francois
Die persoon se taal op die oorspronklike video het homself baie ongewild gemaak en gee "jag/skiet" 'n baie slegte naam. Ek sal skaam wees om so 'n video die wereld in te stuur. Enige persoon wat al geoes het sal weet jy skiet nie op die horison nie. Sorry, maar net my meening.
Mooi aand
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Stricktly headshots dvd
Manne
Ek gaan seker pakslae kry hieroor maar nou ja,ek ken die ou wat daai dvd gemaak het en nie alles is gewys nie,soos al die kwesskote. My 11jarige seun het die dvd saam met my gekyk en by een bok wat so regop in die lug spring toe reken die knapie my"maar pa is dit nie n kakebeen skoot wat so maak nie?" Die ander probleem wat ek het is dat daar op meer as een plek in die trop in geskiet word en dan om nie eers te praat van die skote oor die horison nie. Ek kry skaam om te se dat ek die dvd gekyk het en dat ek die 'aap' ken wat agter die geweer sit.
PAC

9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Schalkvzyl
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Wed Feb 08, 2012 2:23 pm
Re: Stricktly headshots dvd
so julle sal nie voorstel dat ek di dvd koop nie?
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Stricktly headshots dvd
Daardie skoot van 580m weet ek nie so mooi nie. Kyk hoe vinnig val die bok na die skoot. Op daardie afstand behoort jy eers die skoot te hoor, en dan die bok te sien val. Hierdie is byna gelyktydig. Soos ek verstaan skiet hy met n .22 250. Ek het self een, en weet hoe klink en lyk dit op die langer afstande.
Die horison skote dui op uiterste stupidity. Enige verantwoordelikke skut weet dit.

- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: Stricktly headshots dvd
die dvd is nie dalk in die morgenzon omgewing gemaak nie?
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Stricktly headshots dvd
Ek het die DVD, jy gaan jou geld mors en natuurlik ook lekker warm onder die kraag raak oor van daai skote, soos tereg hier bo na verwys word.Schalkvzyl wrote: so julle sal nie voorstel dat ek di dvd koop nie?
Los maar eerder
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
ablm468
Re: Stricktly headshots dvd
Net my opinie, sulke ouens gee jag en etiese jag 'n slegte naam, hulle is nie jagters nie maak "killers"

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Stricktly headshots dvd
Hallo Manne
Piet ek stem heelhartig saam met jou. Daar is omtrent geen verloop van tyd tussen die skoot en wanneer die bok val nie.
Die knaap was een keer saam met vriende van my op n jagplaas. Hy het saam n persoon daar aangekom waar my vriende almal met hulle vrouens daar was. Hy het n opmerking laat die aand teen een van die vrouens gemaak wat kom ek stel dit so as ek daar was sou daar dalk nog n nuwe headshot video gewees het! Hy het drie bokke gekwes die naweek wat nie opgespoor was nie. Hy was ook nie bereid om te voet agter hulle aan te gaan nie. Wil n mens enigsins so n persoon met die etiek as ambassedeur vir ons passie he? Antwoord julle dit maar self.
Groetnis
Wouter

Last edited by Wouter Roets on Wed Apr 04, 2012 9:16 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Stricktly headshots dvd
Alweer.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Stricktly headshots dvd
Daa's hyPienaar wrote: Unlike !!!Dippies wrote: Alweer.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Stricktly headshots dvd
me 2Marc wrote:Daa's hyPienaar wrote: Unlike !!!Dippies wrote: Alweer.![]()
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Musketeer
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Sun Apr 01, 2012 6:59 pm
Re: Stricktly headshots dvd
Ek stem Wouter.
Dit is sulke ouens wat die ouens wat nie weet waarvan hulle praat of waaroor die sport eintlik gaan nie, net meer rede gee om iets te kritiseer wat hulle net mooi niks van af weet nie.
As jy dit nie eties kan doen nie, bly uit die veld uit.

Groetnis,
Peet
Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
Peet
Hoyt Rampage XT
Savage 30.06
Harrington and Richardson 12BR
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Stricktly headshots dvd
MANNE EN MANINNE
1. Ek praat nie philly se taal of doen of late goed of sleg nie.
2. As jy bokke oes het dit niks met jag of eiek of sport te doen nie, Dis harde werk en geensins sport of jag nie...dis nie vir enigiemand nie.
So kan ek of jy nie verander wat gebeur het nie, maar as jy n oes video kyk moet jy weet waarvoor jy jou inlaat...
So as jy nie die dvd wil kyk nie moet dit nie doen nie.
Met enige oes kwes jy n bok of of n paar bokke , maar jy los hulle nie in die veld nie.
Jy doen jou bes en manne het al bakkies gebreek agter kwesbokke aan.
Ek wil eintlik geen kommentaar lewer oor die dvd nie, ek het hom en ek het hom al gekyk .
Maar al wat ek eintlik se is --oes is nie jag of sport of sports nie- dis ernstige besigheid en dit gaan soms ma wild ....
So vir die deursnee jagter moet nie oes dvds kyk en dink jy gaan dit in die jagveld doen nie..dit werk nie ....dit gaan jou geld kos en baie ook
Lekker dag
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Stricktly headshots dvd
Hallo Jacques
Dit is weer lekker om van jou iets te hoor! Jy is absoluut reg dit is iets heeltemal anders as jag en hoort streng gesproke nie einlik in die publiek se oe nie.
My misnoe oor die persoon se etiek het gekom op n jagnaweek en nie n oesnaweek nie. As jy betrokke is by n jagtrip dan glo ek sekere normes en waardes moet geld. Dit is nie vir my onderhandelbaar nie. Wanneer ek betrokke is by oeswerk probeer ek ook om die gekose dier te respekteer ten alle tye al gaan dit maar soms dol. Hierdie is maar n moeilike een en ek is al weer besig om op n openbare forum te praat oor n persoon. Lyk my ek wil maar net nie leer nie!
Kom ek se die. Enige persoon en veral iemand met n groot naam moet maar seker maak dat sy aksies verdedigbaar is en daarvolgens optree en nie vergeet dat jou aksies en optrede ander mense en groepe kan en sal beinvloed nie!
Groetnis
Wout
Dit is weer lekker om van jou iets te hoor! Jy is absoluut reg dit is iets heeltemal anders as jag en hoort streng gesproke nie einlik in die publiek se oe nie.
My misnoe oor die persoon se etiek het gekom op n jagnaweek en nie n oesnaweek nie. As jy betrokke is by n jagtrip dan glo ek sekere normes en waardes moet geld. Dit is nie vir my onderhandelbaar nie. Wanneer ek betrokke is by oeswerk probeer ek ook om die gekose dier te respekteer ten alle tye al gaan dit maar soms dol. Hierdie is maar n moeilike een en ek is al weer besig om op n openbare forum te praat oor n persoon. Lyk my ek wil maar net nie leer nie!
Kom ek se die. Enige persoon en veral iemand met n groot naam moet maar seker maak dat sy aksies verdedigbaar is en daarvolgens optree en nie vergeet dat jou aksies en optrede ander mense en groepe kan en sal beinvloed nie!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Stricktly headshots dvd
Nee wat ou Wouter ek en Philly sit ook nie langs dieselfde vuur nie, maar ek weerhou my van wat ek dink en voel en se..
Hy kan nogal n sneller gedruk het op sy tyd ens. My tikwerk was eintlik niks teen jou opmerkings gemik of bedoel nie..
Wat ek eintlik wil deurbring is dat dit nie n maklike ding is om te oes nie . Jy moet afskakel van die dinge hier om jou en oorskakel in "killing mode" Getalle moet klop en daar is druk op jou....
Ek het te sag geword in my klein koppie om nog te oes... Maar dit was opwindend en lekker en ek was jonger ens..
Nou daar het jy dit ek is te moffie vir daai bedryf...12 jaar het my sag gemaak...
Ek weet die oesbedryf het sy plek en doel, maar laat die MANNE wat kan en wil dit doen..
Ek het darem gereeld gelees ek kon nettie tyd kry vir bietjie tik nie
mooibly