Night Force
-
Thoei
Night Force
Hi almal ek is opsoek na iemand wat my kan help of weet waar ek die balistiese program kan kry vir my Night Force scope 5.5x22x56.
Dankie byvoorbaard
Thoei
Dankie byvoorbaard
Thoei
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Night Force
Hoe bedoel jy dan nou, het die nuwe scopes rekenaars in waarop mens sagteware kan laai?
-
immelmanw
Re: Night Force
Thoei
Laat weet my presies wat jy soek, is dit die ballistiese software disk wat jy op jou rekenaar laai?
Groete

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Night Force
Thoei
Koop vir jou die Nightforce Ballistiese program by Safari
Die ouens sal jou mooi help.
Groete
Songdaug

Dont tell me, show me......
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Night Force
En daar dog ek ek dit is een van daai scopes met n rangefinder in wat dan self vir die afstand korigeer.
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Night Force
Arnold klink vir my reg. het die scopes nou n rekenaar wat op hulle vas kom

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Night Force
Vir 'n Android foon werk Strelok nogal heel ok.
Ludwig, ek het iewers iets gesien van 'n digital scope wat dit ook doen en sommer 'n video neem van hoe jy skiet
Ludwig, ek het iewers iets gesien van 'n digital scope wat dit ook doen en sommer 'n video neem van hoe jy skiet
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Night Force
Daar is baie programme vir andriod soos wat deur Arnold genoem word.
Maar ek self gebruik Sterlok vir my Lynx LX2. En moet se daai ding is akkuraat.
Groete
Dippies
Maar ek self gebruik Sterlok vir my Lynx LX2. En moet se daai ding is akkuraat.
Groete
Dippies
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Night Force
Arnold.
Ek het eendag 'n ding raakgeloop op die net wat spesifiek ontwerp is vir die 5.5-22x56 NXS - dis 'n add-on vir die R10k. dis 'n rangefinder wat jy integreer met jou NXS - korrel en dan wys hy op 'n skermpie aan die agterkant vir jou hoeveel jy moet op/af stel.
Ek sal bietjie soek dan laai ek die inligting.
Groete.
Daarshy: search bietjie die stukkie: Barrett Optical Ranging System For Nightforce 5.5-22x and 56mm Without Zero Stop Reviews - 1M-RA-66979

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Guest on Wed Apr 04, 2012 1:40 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Night Force
Ludwig,
Ek gaan nie met jou stry nie - ek het seker 2 jaar terug die ding raakgeloop toe ek begin krap het oor NXS scopes. So my prys ma outdated wees. Ek het nie belang gestel in die ding nie - het net gesien hy werk nie op my 8-32's nie so toe gaan ek verby.
Groete.
Jaco
Ek gaan nie met jou stry nie - ek het seker 2 jaar terug die ding raakgeloop toe ek begin krap het oor NXS scopes. So my prys ma outdated wees. Ek het nie belang gestel in die ding nie - het net gesien hy werk nie op my 8-32's nie so toe gaan ek verby.
Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
-
immelmanw
Re: Night Force
[img width=204 height=480]http://i1103.photobucket.com/albums/g46 ... Hi-Res.jpg[/img]
Manne, ek het al met die BORS gespeel op n steyr SSG08...SCARY STUFF! Het julle gesien wat daai goed kos?
Goeie nuus, comming soon - Kestrell 4500 met die Horus software in.
Dus, jy neem jou geweer se data, punt, spoed en BC. Sit dit in die Horus, hou hom teen die wind, lugdruk, temp, altitude, humunityd (hy neem self alles in berekening) se dan vir hom dit is 659 meter ver....siedaar, hy se vir jou 53 clicks op en 17 links!
BANG!
http://www.nkhome.com/kestrel/kestrel-horus/

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Night Force
Ek glo en vertrou julle gaan hulle vir ons inbringimmelmanw wrote: [img width=204 height=480]http://i1103.photobucket.com/albums/g46 ... Hi-Res.jpg[/img]
Manne, ek het al met die BORS gespeel op n steyr SSG08...SCARY STUFF! Het julle gesien wat daai goed kos?
Goeie nuus, comming soon - Kestrell 4500 met die Horus software in.
Dus, jy neem jou geweer se data, punt, spoed en BC. Sit dit in die Horus, hou hom teen die wind, lugdruk, temp, altitude, humunityd (hy neem self alles in berekening) se dan vir hom dit is 659 meter ver....siedaar, hy se vir jou 53 clicks op en 17 links!
BANG!
http://www.nkhome.com/kestrel/kestrel-horus/
Wat is die geskatte waarde van so outjie nogal, man sal moet begin geldjies eenkant hou
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
immelmanw
Re: Night Force
Daar is 5 van die mannetjies op pad, en n baie van die ander modelle (Kestrell 2000,2500,3000 3ens) vir die eerste keer glo ek nie ons gaan te veel pak kry by julle oor die prys nie.
Ek sien hulle retail vir so $730 - dus R6000
EK HOOP OM DIE 4500 Horus vir min of meer R7400 te verkoop!
Kom ons se daar is 3 oor, nee maak dit 2 want ek weet verseker ek, Piet Breedt en Werner Brits neem elk een....dalk moet ek nog bestel!
Ek sien hulle retail vir so $730 - dus R6000
EK HOOP OM DIE 4500 Horus vir min of meer R7400 te verkoop!
Kom ons se daar is 3 oor, nee maak dit 2 want ek weet verseker ek, Piet Breedt en Werner Brits neem elk een....dalk moet ek nog bestel!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Night Force
Ek skat ook nogal soimmelmanw wrote: Daar is 5 van die mannetjies op pad....dalk moet ek nog bestel!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Night Force
Willem, as jy myne verkoop, slag ek jou af...!!!!!
-
Thoei
Re: Night Force
Hi Willem ek dink die Kestrel 4500 is my antwoord as daar dalk nog 1 beskikbaar is,laat weet my asb.
Groette Thoei
Groette Thoei