Hallo almal!
Is daar enigiemand wat slagysters maak / versprei / verkoop op die Forum.
Soek ene vir muishonde met 'n seer hart!
Laat weet asb...
Hein
Slagysters???
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Slagysters???
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Slagysters???
Vra vir Taffie.