ander jagter met my geweer en die wet?

Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

ander jagter met my geweer en die wet?

Post by James Wilson »

ons gaan binnekort koedoes jag op n plaas waar ons elke jaar jag. ek vat n vriend saam wat nog wag vir sy lisensie. hy gaan dus met een van my gewere skiet. die jag is baie stap en soek ver van mekaar:

moet ek by hom wees of is dit genoeg dat ons op dieselfde plaas is?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by DWB »

Ons gaan nou dieselfde doen, en sover ek dit het moet jy daar by hom wees.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by VdWalt »

Ek het dit ook so.
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by Ferdi »

Direkte toesig want daar was tien teen een nie verder as vir skietbaan voorsiening gemaak nie.
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by G-force »

So ver as wat ek weet moet die ander skieter onder jou oe en beheer wees.
Het gehoor op n skietbaan was daar n geval waar iemand n ander se geweer geleen het.Die skieter was op n baan en die einaar by die klub huisie.Polisie het kom loer en die twee was in die moeilikheid.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by BRNO (Pierre) »

Ek is ook redelik seker dat die persoon wat die geweer leen, ten minste n bevoegdheid sertifikaat vir die spesifieke tipe van geweer in sy besit moet he.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by Ferdi »

Jammer BRNO kan nie daardie een onthou nie.

Ek gee opleiding aan my dogter met .22 of 243 soos so baie ander pa's aan hulle seuns gee en nie een van hullle het bevoegdheid nie. Die direkte toesig is soos ek dit het maar geen melding was nog sover ek kan  onthou van bevoegdheid van die persoon gemaak nie.

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by Sarelss »

Ferdi, Dit maak logies sin ja. Hoop die wet is ook logies in die verband. Hoe anders gaan enige iemand leer skiet?
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by BRNO (Pierre) »

Bakgat Ferdi. ek was self nie 100% seker nie, maar wat jy se maak baie s'n.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by Roger »

Ek kan verkeerd wees, maar soos ek verstaan het, as ek bevoegdheid het vir n jag geweer en ek gaan jag, hoef die eienaar van die geweer nie teen woordig te wees nie. Ek mag met n geleende, gelisensieerde geweer gaan jag met skriftelike toestemming van die eienaar en lisensiehouer van die geweer.

Solank ek bevoeg is. Die geweer n lisensie het. Ek skriftelik toestemming het van die eienaar.

Dis hoe ek dit verstaan het, maar ek kan verkeerd verstaan het.

Roger!
Too many to mention ;-)
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by BRNO (Pierre) »

Roger soos jy hierbo kan sien is ek glad nie n boffin op die wet nie, maar weet verseker dat dit glad nie meer toegelaat word nie. Dit het wel jare terug so gewerk, en ek het al n slag of wat met my pa se haelgeweer so gaan skiet, maar dit werk nie meer vandag so nie.

ek dink dit is juis waar die bergings en vervoer permitte van die polisie afkom, om die tipe van aksies hok te slaan.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by Ferdi »

Jammer Roger maar BRNO het dit reg so. Die dae van briefie en daargaat jy is verby. Dit is 'n groot nee nee. Dit is hoekom hulle die lisensieering so gewysig het dat jy en bv jou vrou jou pa ens vir dieselfde wapen 'n lisensie kan h?. Daar is seker beperkings ook op die maar is nie heeltemal seker daarvan nie. Die een is die Hoof houer en die ander addisionele houer. Kyk op die SAPD 271 lisensie aansoek vorm bladsy 2 seksie D "Tipe aansoek om lisensie te besit".

Enige ander manier is soos hierbo al na verwys slegs waneer jy onder direkte toesig of in die persoonlike teenwoordigheid van die lisensiehouer is.

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by James Wilson »

nie goeie nuus nie maar danki vir die terugvoer
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Ferdi
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by Ferdi »

'n Plesier. In die geval gee ek eerder slegte nuus as om een van die mense wat dieselfde passie as ek deel in die bollie te sien sit.

Groete

Ferdi
375 H&H Mag CZ 550 Lux
300 Win Mag Howa
303 Lee Enfield Mk4Nr2
243 Win Weatherby Vanguard
12br Winchester Mod 1300
.45 Colt Hebride
.22 Norinco JWA15
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by visstok »

Ferdi, as ek jou reg verstaan, kan ek ook aansoek doen vir een van my pa se gewere? Dan kan ek sonder sy toesig gaan jag met die geweer?
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
big daddy

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by big daddy »

My beskeie raad is moenie jou geweer uitleen nie. Loop daar iets skeef gaan jy bloei. Dis bottomline. Laat die vriend aansoek doen vir n tydelike lisensie. Heg n brief vd boer waar julle gaan jag by sy aansoek aan. Dit vat so twee weke en hy het sy tydelike lisensie wat vir n jaar geldig is. Baie minder probleme. Glo my.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: ander jagter met my geweer en die wet?

Post by James Wilson »

danki bd, ek gaan dit verseker probeer.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply