loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by JOHANNIC »

Koos
Jy moet daardie 55gr vinnig mo$r(4000+) dan kom hulle tot hulle reg,ek kry gereeld 5skoot groepe onder 10mm.....met my vuil loop...
Biebers
Need for speed >:D
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2152
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by Koos Barnard »

Johan
Weet nou nie of ek hulle so vinnig en so akkuraat wil skiet nie - dan wil ek dalk tot 220m skiet en dan raak Willem weer heeltemal van voor af op sy senuwees oor my onetiese gedrag.  ;)

Sal nog daarby uitkom, moet net S321 koop, maar sal seker met 335 ook daar kom.
Mooi loop
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by wlm »

Koos
Ek maak net my tree korter, dan skiet ek sommer 200m skote op 50m.
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by iceman1982 »

Manne,
Hoe voel julle oor veld toe gaan met n skoon loop. Ek is geleer dat jou eerste skoot met n skoon loop maar altyd n "fouling" skoot is, en bietjie links en bietjie hoog is?
Van toe af, skiet ek altyd n skoot voordat ek veld toe.
Wat se julle manne, enige ondervinding?
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by JOHANNIC »

Iceman
Baie gewere se eerste(ons noem dit n koue skoot) is van lyn af (skoon of vuil loop)  maar dan weer ook kry jy weer n paar gewere wat dit glad nie doen nie.

Koos
Hercules Louw het die toetse n paar jaar terug gedoen(ek skiet juis met sy toets ladings want hulle het dieselfde Rugers gebruik) geniet en laat weet hoe dit gaan.

Groete johan
ps..skiet op 24x vergroting dan is die bokke mos nooit ver nie........220m is dan n "walk in the park"
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by Hein M. »

:D

Akkuraatheid begin met konsentriese opleining :angel:

Grap net...

Dalk kan julle wysheid help:  Wat is die omvang van die "skade" wat metaalborsels aan 'n loop aanrig?  Of is die intensiewe gebruik daarvan 'n onverantwoordelike praktyk met die skoonmaak van die binnekant van die loop?

Ludwig, as jy s? dat 'n man 'n dag lank moet spartel met 'n baie vuil loop, dan sal die "skoonmaakskade" nogal aansienlik wees? Om nie van die koste van tientalle borsels te praat nie.

Ek gebruik Hendrik van Rensburg se goeie artikel oor loopskoonmaak as 'n norm, maar ek dink dat min skuts hierdie oefening ernstig opneem...

Wonder ook net

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by JOHANNIC »

Hein
Die dag as ek moet skoonmaak gebruik ek net nylon borsels,ek stoot hom ook net van agter af vorentoe 20 keer(nitrosolvent)

En waneer ek Boreteck gebruik doen ek presies dieselfde maar met n lapie wat sopnat is en los hom 15min en maak dan skoon
Groete
Biebers
Need for speed >:D
immelmanw

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by immelmanw »

Naand Manne

Ek stel voor julle maak skoon, ek het nou die eksperiment gedop.
Ek het n baie smart KRIEGER loop op my 6mm XC gesit, fluted en gun coat (R4000) loop R5500 en gunsmithing R2000 dus R11500.00

Right: Ek het my nie te veel aan die inbreek gesteur nie, het ook nie so baie skoongemaak soos voorheen nie. Het so elke 200 skote n lappie deurgedruk met min moeite.

Lang storie kort, my loop het na 650-700 skote sy gat gesien! Hy skiet 5 skote bymekaar en dan een weg. Die geweer was by oom Chris van Niekerk, hy het vir n week gesukkel en gese, "I Think this barrel is on its way out" Ons het met n bore scope gekyk en die loop is vol "MUD CRACKS"

Ek moet bieg ek het baie die loop BAIE BAIE warm geskiet, alles wat bydra tot die resultate.

Soos julle almal weet sit ek nou met my vinger...........die hele proses van voor af, barrel change ens.

As jy dus twyfel, maak liewer skoon!

Groete
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by Armand Steenkamp »

Joh dis baie kort! Jy dink nie dat daar dalk n vabrieks foutjie met die loop was nie? Of is dit onmoontlik op krieger loope?


Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
immelmanw

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by immelmanw »

Nie sommer nie, die mud cracking kan net gebeur as n mens warm skiet en dalk nie skoonmaak nie......
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by Hein M. »

Almal

Ek het toe maar gaan lees en lees oor die skoonmaak van lope...  En gaan kyk wat die papierskietmanne - wat tienduisende skote deurwerk, doen.

Maak skoon na 20 skote.  Gebruik daardie koperborsels maar intensief - hulle maak NIKS aan 'n loop nie.  Moet hom net nie in die loop terugtrek weer na die ander kant nie - dan neuk jy die borsel op...  As die bordsel se "hare" kort is moet jy hom weggooi, want daai staaldraad in die middel kan die groewe en kroon beskadig.

Johan,

Dankie vir die reply! 

Ek het ook tot nou toe skepties gewees oor die koperborsels, maar ek gaan vanoggend 'n paar koop.  Na dese weet ek dat dit veilig is om hulle te gebruik en so die loop beter skoon te maak.  Ek het goeie inligting op Hoppe's se webblad ook gekry.

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2152
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by Koos Barnard »

Dags?
Ek gebruik ook koperborsels sedert ek kan onthou en het nog nooit 'n loop beskadig nie en op 'n stadium in my lewe het ek geweldig baie geskiet. Moet byvoeg dat ek net die borsel gebruik om hardnekkige stukkies carbon uit te haal. So drie tot vier strokes van die kamer se kant af is al wat ek gebruik vir sowat 20 tot 30 skote geskiet. As ek die borsel in kombinasie met Boretech of Forest foam ens gebruik was ek dit dadelik in spiritus af en spoel dit dam met water skoon. Dit wil voorkom of die borsels dan effens langer hou voordat ek dit moet vervang.

Verlede jaar het 'n vriend my oor die kole gehaal omdat ek weer 'n .243 gekies het in plaas van 'n 6XC omdat laasgenoemde se loop soveel langer sou hou. Willem se geweer is nou 'n bewys dat looplewe relatief is - hoe jy die ding behandel en skiet bepaal in baie gevalle hoe lank die loop gaan hou. Kan net dink dat jy nou lekker gatvol is Willem, ek sou al my toys by die kot uitgegooi het.
mooi loop
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by Francois Marais »

Koos/Willem

Ek dink dis die BAIE BAIE WARM skiet wat daai loop gegooi het eerder as die TE MIN SKOONMAAK, reken jy hoev slegs n loop skoon te maak as jy sien die vuilgeit beginne sy akuraatheid be-invloed, let wel, hier praat ek nou nie van n geweer vuil bere nie, as ek oes, skiet ek met n geweer elke nag, vir n week lank, 500-700 skote, en solank hy raak skiet, is dit tydmors om hom skoon te maak......kan ook nie se dat my gebruik om nie skoon te maak, ooit n looplewe negatief be-invloed het nie........

My 2c.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
immelmanw

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by immelmanw »

Ek weet verseker dit is 99.9% die BAIE BAIE WARM skiet maar glo my, in die toekoms gaan ek alles doen om my loop op te pas!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by Christo »

immelmanw wrote: Ek weet verseker dit is 99.9% die BAIE BAIE WARM skiet maar glo my, in die toekoms gaan ek alles doen om my loop op te pas!
..
Willem

wat is baie baie warm skiet, ek bedoel hoeveel skote, ballpark
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by Flip Nel »

Ek wonder partymaal, toe ek grootgeword het is my Pa se 303 nooit skoongemaak nie, ek weet dat hy vir 20 jaar tot hy gesteel is nooit skoongemaak is nie, maar my pa het altyd sy bok huistoegebring, daar is nooit 'n groepering geskied om te kyk hoe accuraat hy is nie.

My broer se 270 is nog nooit in 13 jaar skoongemaak nie, maar hy bring elke jaar sy 6 - 10 Koedoes in.

Nou hulle beide dink ek maak my gewere te skoon, hulle sin werk dan so lekker sonder skoonmaak
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3528
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by Armand Steenkamp »

Dink dit hang maar af wat jy met die geweer wil doen, vir klein groperings kort jy n skoon loop!

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Zack Benade

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by Zack Benade »

Hallo Almal

Vir my gaan dit meer as net 'n skoon loop.  :-X :-X

Dis soos 'n kar.  Jou ou vuil BMW X5 sal ook ry van punt a  na punt b as hy baie vuil is.
Jy voel darem net 'n bietjie beter en vol selfvetroue as jy agter die stuur inklim as die selfde ou BMW skoon en gewas is.  Hy ruik sommer beter, Voel sommer beter,  Alles is sommer beter. ;D

Dieselfde met gewere.  "n Skoon geweer pas darem by my.  Ek voel beter, Skiet beter, is sommer weer regte BOER.  Dit alles gaan oor jou en nie die kar of geweer nie.  Jy moet goed voel ;D ;D

Hou julle lope skoon. ;D ;D ;D

Groete
Zack
viperian

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by viperian »

Ek maak my loop net een keer per jaar skoon, maar ek bere nie die geweer sonder om die metaal met 'n olie lappie af te vee nie. As ek die wapen hanteer het moet ek hom afvee anders roes hy my vingerafdrukke in die metaal in. dit is so erg dat ek gewoonlik die manne waarsku dat hulle maar moet afvee as ek klaar aan hulle wapens gevat het

Ian
immelmanw

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by immelmanw »

Christo, baie baie warm was so 20 na mekaar, jy kan dan nie aan die loop vat nie.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by grumpy »

Jis, ek is nou weer in een van daai moods!!!!!!!!!!!!! ;D ;D ;D ;D

Wat kla die getroude manne van loop skoon maak? ;D

Die enkel manne soos Armand hulle moet maar werk om die job gedoen te kry!!!

Ok, ernstig nou, elke keer as ek van die skietbaan terug kom dan maak ek skoon en vee die metaal af met n olie lappie. Die kolf vee ek met Schaftol so 3-4 keer n jaar.

Ek wil weet die manne praat almal van die loop inskiet. Vroeer jare het ons voorouers nie dit gedoen nie. Hulle het net die geweer gevat, bok geskiet en gebere. Nou is dit n hele proses wat jy moet doen dat jy amper n graad nodig het. Die slim manne wat dink hulle is slim maak nou net baie werk vir almal en se dit is die proses want anders sal jou loop......................................... Van wanneer het die hele proses nou in gekom met die loop inskiet ens. Ek glo nie die weermag het hulle gewere se lope in geskiet nie?

Nou wat nou?? :-\
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by grumpy »

Ludwig,

Baie dankie vir die verduidelik van die loop. Ek het altyd gewonder hoekom en waarom dit gedoen moet word. Dit maak alles sin nou.

Dankie.
User avatar
Coenie (Swift)
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by Coenie (Swift) »

Manne,

Wat beskou julle as die beste skoonmaak middel? sien Bore tech is nogal gewild. Wat dink julle van Barrel magic?
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 502
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by Fanie Nel »

Hello swift ek gebruik GS custom se M98 werk vir my baie goed.

Manne ek net iets by las ek dink party lope kan baie meer skote skiet voor nodig om skoon te maak. Vir voorbeeld my 270win maak nie saak hoeveel skote ek geskiet het nie daar het baie gemors uitgekom en baie lappies gebruik voor skoon het my gat los gesukkel om skoon te kry. Nou my 300wsm  lappie M98 en dan skoon kan maar baie skiet, dit is plesier om die loop skoon temaak

Groete
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 502
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: loop skoonmaak: na elke hoeveel skote

Post by Fanie Nel »

Hello Piet
Ek dink die rede was die inbreek van die loop was nog baie onkundig toe ek die 270 gekry het.  Het later wan tyd elke keer skoon gemaak wanneer ek geskiet het nooit beter geword nie. groete
Post Reply