7.62 FMJ's

Post Reply
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

7.62 FMJ's

Post by Hein M. »

Hallo almal!

Net 'n ou vragie:  Is daar iewers 7.62 Full Metal Jacket koe?ls iewers in die handel verkrygbaar?  Daardie outjies waarmee hulle die R1 rondtes gelaai het.  Ek wil patrone vir my plank laai om 'n bietjie goedkoper teiken te skiet.

Is daar iemand in Suid Afrika wat soortgelyke koe?ls maak?  Jagkoe?ls raak nou duur om sommer net weg te skiet...

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: 7.62 FMJ's

Post by 243Songdaug »

PMP en Hornady vervaardig 143gr FMJs - in die handel verkrygbaar.

Hein, kontak vir VLT vir Hornady punte - ek het al daar gekoop.
Dont tell me, show me......
Post Reply