Hallo almal!
Net 'n ou vragie: Is daar iewers 7.62 Full Metal Jacket koe?ls iewers in die handel verkrygbaar? Daardie outjies waarmee hulle die R1 rondtes gelaai het. Ek wil patrone vir my plank laai om 'n bietjie goedkoper teiken te skiet.
Is daar iemand in Suid Afrika wat soortgelyke koe?ls maak? Jagkoe?ls raak nou duur om sommer net weg te skiet...
Mooiloop!
Hein
7.62 FMJ's
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
7.62 FMJ's
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 7.62 FMJ's
PMP en Hornady vervaardig 143gr FMJs - in die handel verkrygbaar.
Hein, kontak vir VLT vir Hornady punte - ek het al daar gekoop.
Hein, kontak vir VLT vir Hornady punte - ek het al daar gekoop.
Dont tell me, show me......
