Dags?
Weet iemand dalk waar ek 450 Rigby doppe kan kry, verkieslik Norma!
Meeste van die plekke in Gauteng het nie
Laat weet seblief
Groete
450 Rigby doppe
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
450 Rigby doppe
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 450 Rigby doppe
Klim in vliegtuig gaan Swede toe doen 'n toer deur Norma fabriek kry doppe gaan skiet 'n moose en kom terug. Dit klink mos soos 'n plan het paar goeie pelle daar.
Ja dis jou een moelikheid met die 450 as jy doppe iewers kry stock op.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott