Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Wat se julle ouens van die tipe skaal? Hy werk glo met magneet en is akkuraat tot 1/20 van n grein. Sal hy goed genoeg wees vir herlaai of gaan dit lank vat?