[img width=287 height=480]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0125.jpg[/img]
Is dit die nagevolge van net neksize??
Dis 'n Winchester .308...full size uit die pakkie, van daar net neksize, so 7 skote/herlaaie, gematigde ladings, al sy maats is nog 100%..
Cheers
Necksize alleenlik
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Necksize alleenlik
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Necksize alleenlik
Beslis nie neck size se skuld nie. Myne het nog nooit so gemaak nie. Ek full size elke 5de keer, want dan wil die doppe nie meer lekker in die kamer ingaan nie, en moet ek die slot toe forseer. Wat was jou ervaring met die toemaak van die slot en die skoot self?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Necksize alleenlik
Geen probleem nie, slot maklik oop en toe, skoot was ook reg...(het oor stokke geskiet so was nou nie <MOA nie maar wel in die blesbok teiken se boiler room.
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Necksize alleenlik
Kobus, as ek reg is, is dit 'n PMP dop. Ek sal gereeld die doppe hittebehandel anders raak hulle bros as gevolg van die terugvorming. Brass word harder by verwerking (koudverharding) en die spanning kan verlig word met hitte. Selfs met vollengte terugvorming gaan die brass ook harder word en dan kan jy selfs vind dat die dop se voorste helfte afbreek. Die faling wat jy nou gekry het is veiliger as 'n afbreking van die nek onder die skouer synde die dop darem uittrek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Necksize alleenlik
Marius, dis 'n Winchester dop, baie sagter as PMP dink ek.
Ek anneal nie, so ja, brosword is seker maar sy voorland...tog makeer sy maats in die pakkie niks nie..
Ek gaan maar weggooi vir veiligheid en weer vars doppe koop.
Cheers
Ek anneal nie, so ja, brosword is seker maar sy voorland...tog makeer sy maats in die pakkie niks nie..
Ek gaan maar weggooi vir veiligheid en weer vars doppe koop.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Necksize alleenlik
Cobb
3x 243 en 4x 338 WM Winchester doppe het al net soos jou voorbeeld, nuut uit die verpakking gekom ook, dan is die ander reg en kry ek geen probleem met hulle nie. Dus kan dit ook net wees dat die een dop maar net swak was en reeds van meet af probleem gehad het.
Groete
JAS

"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Necksize alleenlik
Wou dieselfde s?. Jy het self die proses gesien en met die rek van die brass kan daar swak plekke wees. Koper en tin meng nie altyd so lekker nie en 'n swak plek kan daar maklik wees. Dink maar hoeveel toetse word gedoen om materiale se integriteit te verseker. Skiet die ander tot hul wiele ook afval. Jy sien dat dit nie gevaarlik is nie.Jassie wrote: Cobb
3x 243 en 4x 338 WM Winchester doppe het al net soos jou voorbeeld, nuut uit die verpakking gekom ook, dan is die ander reg en kry ek geen probleem met hulle nie. Dus kan dit ook net wees dat die een dop maar net swak was en reeds van meet af probleem gehad het.
Groete
JAS
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Gerard
Re: Necksize alleenlik
Ek besit nie 'n necksizer die nie en anneal my doppe elke nou en dan. Doppe wat kraak sien ek net wanneer daar ernstig gevorm word van een kaliber na iets wat radikaal anders is. As die standaard sizer reg gestel is, word necksize oorbodig en is dit net meer moeite.
-
Zack Benade
Re: Necksize alleenlik
Ek stem saam met Gerard dat jy jou doppe so elke 3 keer moet anneal. Ek dink nie die necksizing is die probleem nie. Harde doppe kraak gewoonlik op die neck gedeelte. Ek het dit by gekry op die 7mm-08 as ek nie die doppe anneal het nie.
Spandeer tyd aan jou doppe. Anneal dit so elke 3 de keer en maak 100% seker jou doppe is ewe lank en binne in die lengte specs.
Groete
Zack
Spandeer tyd aan jou doppe. Anneal dit so elke 3 de keer en maak 100% seker jou doppe is ewe lank en binne in die lengte specs.
Groete
Zack
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Necksize alleenlik
En kry tempilac