Ek wil graag hoor wat beteken al die goed soos laat sny hom "k" toe of laat doen dit of dat op die loop? (Kan nie nou alles onthou wat ek al gelees het nie)
Watter tipes veranderings kan mens alles op jou geweer laat doen(sonder om die kaliber te verander) maar 'n effek te kry op bv spoed of wat is eintlik die hoefdoel hieragter?
Groetnis
Douw
Laat sny na "K" toe?
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Laat sny na "K" toe?
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Laat sny na "K" toe?
Hallo Douw
Jy verwys na al die Improved kamers. In kort kom dit daarop neer dat daar n nuwe kamer gesny word waar die head spacing dieselfde bly maar die vorm van die dop verander wat weer op sy beurt groter dopkapasiteit veroorsaak. Die vorm neem gewoonlik n meer paralle vorm aan(minder taper) met n skerper skouer. Die oorspronklike voog rondte word dan in die nuwe kamer geskiet om dan met sy nuwe vorm te sit.
Hierdie Improved cartriges het gemengde sukses as n mens na balestiek kyk met party wat in die orde van 200ft/sek meer gee en ander weinig. Die K Hornet waarna jy vernoem gee noemenswaardige spoed voordeel en baie keer is daar adisionele voordele soos beter akkuraadheid vanwee die groter kopspasie area op die skouer. As die gradehoek hier by die 40 grade kom sal daar gewoonlik beter doplewe gevind word vanwee minder braasvloei. Vanwee die groter dopkapasiteit veroorsaak dit baie keer dat n mens nou n groter verskeidenheid poeiers kan gebruik met die rondte wat dan baie keer n redelike groot sprong in die spoed departement het. Telkemale veroorsaak dat swaarder koeels gebruik kan word teen aanvaarbare snelhede wat in die oorspronklike ronte nie moontlik was nie. n Mens moet net die spiraal van die geweer hier in gedagte hou.
Hierdie tipe veranderinge is dan net vir die herlaaier beskore en ek beveel gewoonlik aan dat jy darem al redelik gevorderd moet wees op die gebied.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Laat sny na "K" toe?
Baie dankie Wouter
Eks vir eers heel tevrede met my rak Howa 300wm. Ek wonder maar net as die manne so skryf oor die of daai naam wat hul wil of al het gedoen het.
Weereens dankie vir jou moeite om te verduidelik!!