Combo milling en draai bank!!

Post Reply
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Combo milling en draai bank!!

Post by FE »

Ek weet dit het nou nie direk iets met gewere te doen nie.

Maar wat dink julle manne daarvan? Het enige iemand so masjien of al op so ding gewerk? Ek wil nie 'n fabriek begin nie, maar net sou nou en dan as ek iets nodig het dit self maak sonder om ander manne se gatte te lek. Julle weet mos hoe gaan dit met die enkele klein partjie wat jy so nou en dan nodig kry en dan wil niemand jou help nie of dit vat maande! :( Dink die masjien kan dalk lekker werk in 'n motorhuis wat slegs enkel fase het en waar spasie 'n probleem is.

Sal graag meer raad en menings wil hoor.

Groete,

FE
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Combo milling en draai bank!!

Post by tripodmvr »

Tweedehands is die bekostigbaarste, maar dan kan die kwaliteit 'n probleem wees. Nuwes is te siene by Adendorffs, maar pryse is baie styf as jy 'n ordentlike masjien soek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Combo milling en draai bank!!

Post by FE »

Dankie vir die terugvoer maar is dit die geld werd?? Het 'n tweedehandse een in die oog wat nog mooi lyk. Wil net nie 'n kat in die sak koop nie!!
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Combo milling en draai bank!!

Post by Dawie D »

FE

Daai goed is net n plesier om te he.

Ek is bly om te sien daar is nog manne wat sukkel met diens :angel:

Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Combo milling en draai bank!!

Post by G-force »

Gebruik die ou om vir jou uwe toerusting te kry.Ek het al n paar groot draaibanke en vlees masjiene by hom gekoop.Chinees maar baie beter as Adendorf rubbish.
Van my masjiene is al 5 jaar oud en hul werk aanmekaar en met groot jobs.
011-6145122 vra vir Theuns Gerber.
Die pryse is ook nie belaglik nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Combo milling en draai bank!!

Post by FE »

Dankie Dawie. G force ek sal gou vir Theuns skakel, dankie vir die hulp.
Born to hunt, but forced to work!
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Combo milling en draai bank!!

Post by FE »

G Force dankie ek het vir Theuns gekontak, maar hy verskaf net 3 fase masjiene en voorsien ook nie die combo's nie.
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Combo milling en draai bank!!

Post by G-force »

FE wrote: G Force dankie ek het vir Theuns gekontak, maar hy verskaf net 3 fase masjiene en voorsien ook nie die combo's nie.
Jammer man....jy kan die manne ook probeer.
http://www.600sa.co.za/machine-tools-spares.htm
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply