Jagersfontein omgewing ervaring

Post Reply
User avatar
Renier
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm

Jagersfontein omgewing ervaring

Post by Renier »

Dags? almal

Ons gaan hierdie jaar in die Jagerfontein omgewing jag vir springbokke, blesbokke en vlakvarke. Ek was nog nooit in daardie wereld nie en het gewonder of iemand al daar gaan jag het en hoe die ervaring was.

Vriendelike groete
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Jagersfontein omgewing ervaring

Post by jaracal »

Renier
Dit is 60km vanaf Philippolis. Baie mooi omgewing en indien dit in die randjies is sal jy baie lekker jag.

Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Renier
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Tue Aug 30, 2011 3:35 pm

Re: Jagersfontein omgewing ervaring

Post by Renier »

Hi Heinrich

Blykbaar is daar randjies. Dankie vir die inligting.

Groete

Renier
9mmP RAP
.308 Musgrave
.338 WM Winchester
Post Reply