222
Jakkalse het vir die afgelope 2 maande weinig lammers hier gevang , ons vermoed die rede is die groot hoeveelhede geaborteerde lammers agv slenkdal waaraan hulle kon aas. Die laaste week het die bom gebars(koue het gekom geen meer aborsies) en dit wil voorkom asof hierdie jong reuns wat probeer vestig buite ouers se areas lammers leer vreet het. Laaste week 5 klein lammers met jakkalse verloor kon 2 reuns doodmaak,derde een is nog gelukkig. Sal later kwaaddoeners se fotos opsit.
Mooi loop
MEERKAT
Kleinvee verliese vir lamseisoen
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Naand almal.
Ek is verbaas dat so min mense hier stem? Ek reken die is een van die beste polls op die forum. Ek dink nie ons moet bekommerd wees oor watse lamseisoen gebruik word nie, meeste boere gaan nie meer as twee h? nie en jy kan 5 keer stem, so werk jou gemiddeld uit van wat die boere jou laat weet en gebruik een stem vir elke seisoen. Dan kan die wat self ook boer maar nie vir ander skiet nie sy syfers gebruik (dis wat ek gedoen het).
Hierdie kan vir ons 'n goeie aanduiding gee van skades deur manne wat self weet. Die stats van skade agv ongediertes is tot op hede nog 'n redelikke "lick your finger, close one eye and fart" besigheid as ek dit nie mis het nie?

-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Kleinvee verliese vir lamseisoen
Bo en hehalwe die nommers dink ek dit sal baie handig wees om te weet watter persentasie dit van die lammeroes of kudde is?
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe