Groot Vos

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Groot Vos

Post by Gerhard »

Eish,

Die goed begin groot word in Engeland.  :o

http://www.bbc.co.uk/news/uk-scotland-n ... d-17259087

Sal like om n jakkals daai size te klop
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Groot Vos

Post by Frederik »

Gerhard ek het gister by Bernard hiervan gehoor weet nie of jy hom ooit ontmoet het nie. Hy se die vosse bly in stede en dorpies en eet uit vullis blikke uit die dat hulle so groot word en daar is nou vreese van aanvalle vir kinders en troeteldiere. Maar dit is nou die groenes se eie skuld en medisyne wat hulle terugkry.

"He said: "We take no real pleasure from it. It's just what we have to do to stop them getting out of control."
Dat 'n jagter om self moet regverdig om die probleem te skiet daar in die UK is maar swak as jy my vra. 
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Groot Vos

Post by Gerhard »

Fred,

Nee ek het nie vir Bernard ontmoed nie.

Ja Nee gee die groenes genoeg tyd en dan byt dit vos hulle op die gat en dan wil hulle klae...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Groot Vos

Post by Dippies »

Dis n ma moerse VOS die.  :o :o

As ons nou so paar vang en hulle mooi groot en vet voer, dink net wat gaan die oorsee manne betaal vir daai Lammer Wolfe. ;D ;D

Groete
Dippies
Post Reply