PMP terugvoer
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
PMP terugvoer
Manne ek het die volgende e-pos van Carel by PMP ontvang.
Beste manne van Jaracal en andere, Sjoe, maar julle het 'n paar manne tussen julle wat lus is vir PMP. Sou julle graag aan my kant wil h? in 'n oorlog! Almal by PMP dink met goeie herinneringe terug aan 26 Januarie toe 60 lede van julle Forum fisies by PMP was, en ons baie van mekaar kon leer. Ons moet later in die jaar weer so maak, dalk na die jagseisoen en seker dan met 'n ander 60 lede. Ek merk uit julle kommentare dat sekere mense ander deurmekaar maak. Laat my toe om te probeer orde bring.
Let asseblief op die volgende: ? Die Kalahari Elite-reeks wat nou bekend gestel is, is 'n aparte reeks, waarvan die ontwikkeling reeds 2 jaar gelede begin het. Dit is nie in reaksie op die Forum se versoeke nie, en ons het dit tydens julle besoek duidelik uitgespel. Dit is 'n reeks met 'n uiters goeie koe?l, met goeie omkrul (mushrooming) en uitstekende massa-behoud. ?
Julle behoefte was iets soortgelyk aan VMax, waarmee jakkalse ens. gejag word en vir nag-oes. Ons het julle behoefte duidelik gehoor, en aksies om te ondersoek en te beplan, het reeds begin. Let egter daarop dat sulke navorsing nie in 'n paar weke gedoen kan word nie, en ook tussen ons ander werk ingepas moet word. Hierdie navorsing en ontwikkeling sal waarskynlik die beste deel van 2012 in beslag neem. Ons sal julle op hoogte hou. ?
Peet, julle het belowe om 'n "verbruiksopname" tussen julle lede te doen. Ek verneem julle is reeds daarmee besig en ek sien uit na die inligting wat julle versamel het. Konsentreer asb. net op 3 of 4 van die gewildste kalibers/greine. ?
Ek merk ook verwarring oor Somchem dryfmiddel. PMP gebruik slegs Somchem dryfmiddel. ?
Ons het ook belowe om aan die .375 koe?ls se wanddiktes aandag te gee, maar ook dit neem tyd. Dankie vir goeie samewerking in die Suid-Afrikaanse mark.
Groete CAREL WOLHUTERHOOF UITVOERENDE BESTUURDER

Work to live, don"t live to work
-
Zack Benade
Re: PMP terugvoer
Ek is een van die manne wat einlik nie meer lus is vir PMP nie.

Baie jare terug was PMP die sportmanne goedgesind deur hier en daar goedkoop punte te verskaf. (130gr Soft Nose en 155 Palma punte aan die Silhouette skuts). PMP het selfs pryse gesponser vir die prysuitdelings. Ons kon tot "one fire" .308 doppe koop.
Waneer laas was so iets gedoen om Suid Afrikaanse skuts en jagters gelukkig te hou en om hulle PMP goedgesind te maak? Hoekom nie, want ons word oral gebeinspoel om Suid Afrikaans produkte te koop want ons help met werkskepping? Wat 'n klug as dit by PMP kom.
20 jaar al smeek ons vir 6mm Match punte. Nou laat Carel dit klink dat ons eers 'n maand terug begin smeek het en dat PMP nou aandag daaraan begin gee. Oor 20 jaar sal ek seker nie meer skiet nie maar glo vir my ek sal nog wag vir daai beloofde punte. Hoe doof wil PMP en sy bemarkingspan nou eintlik wees??

Marknavorsing en Verbruikers opname moet een van Carel se hoof uitsette wees as Uitvoerende Bestuurder. Hy en PMP behoort hierdie inligting dadelik vir ons te kan gee. Dit is weer bewys hoe PMP te werk gaan en kyk na ons skuts in Suid Afrika.
Ek het nie sleg uit die bed opgestaan nie, maar dis beslis hoe ek en DUISENDE ander skuts voel. Carel jy sal regtig beter moet doen as dit om veral my en die DUISEND ander skuts weer aan PMP se kant te kry.
Groete
Zack Benade
0833930300

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: PMP terugvoer
sjoe Zack, maar jy is kwaad he?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Zack Benade
Re: PMP terugvoer
Hallo James
Ek wil graag nog vir jou kom kuier. Ek belowe ek sal my gedra en sal nie kwaai wees nie.
Geluk met jou varkies.
James ek het tot my cell nommer neergeskryf as Carel my wou bel. Op geen van die punte in my brief kan ek verkeerd bewys word nie. Dis 'n uirtdaging aan Carel.
Op ''n tyd was baie van PMP se ou manne my vriende wat ons deur Silhouette ontmoet het. Soos 'n man kan s?"Goeie ou dae". Soos enige maatskappy het PMP baie van sy ou kennis verloor en daardeur ook by PMP verbruikers.
Ons (Sportskuts en jagters) is beslus nie PMP se teiken mark nie.

Ek kan nie s? die kwaliteit het verswak nie maar PMP bied die herlaaier niks meer as 10 jaar terug nie. Dis nog steeds dieselfde ou dies en patrone sonder BC's. Dit wat ons skuts wil h? kry ons nie.
PMP verwag ons moet hulle patrone koop teen buitesporige hoe pryse(onthou dit word plaaslik vervaardig) en daar word maar min vir die herlaaier gedoen.
Soos ek s?, Daar is baie skuts wat meer ernstig voel as ek oor dit. Praat maar met die manne by die skietbane en jy self sal agterkom.
Groete
Zack

Hi Zack
Prys was/is my grootste grief ook met PMP. Klompie van die manne, ek inkluis het dit aan hulle genoem met ons besoek en hulle het wel baie duidelik die boodskap gekry dat PMP se beeld onder die herlaaiers/ sport skuts nie hoog aangeskryf word nie juis a.g.v. prys. Ek vermoed hulle was bewus daarvan maar hulle het net nie besef hoe erg dit is nie.
Ek weet dat baie van die punte wat die Jaracal manne genoem het al op PMP se vergaderings aandag geniet het. Wat die uiteinde van die sake was/is weet ek nie maar ek is bereid om hulle 'n kaans te gee. Soos Carel reeds gewys het, het hulle iets uit die besoek geneem en hy is bereid om te begin om terugvoering te gee aan ons. Dis reeds die eerste positief.
Ek persoonlik het nog nooit sulke reaksie uit PMP gesien nie en sal graag wil sien waarheen dit gaan. Miskien gaan ons eendag aangenaam verras wees met PMP se reaksie en kan die dalk die begin wees van nuwe dinge. Wie weet??
Peet

- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: PMP terugvoer
PMP ................. hier gaan die storie alweer.
Dalk kan Carel die ding in die regte rigting druk.
Zack goeie terugvoer wat jy gegee het op die brief.
Baie Dankie
Dippies
Dalk kan Carel die ding in die regte rigting druk.
Zack goeie terugvoer wat jy gegee het op die brief.
Baie Dankie
Dippies
-
Zack Benade
Re: PMP terugvoer
Dankie Peet
Ek aanvaar dit so.
Ek hoop Carel lees my brief. Hy hoef nie te antwoord daarop nie. Die bal is egter in hulle hande om die skuts en jagters weer nader te trek na PMP.
PMP sal egter by hulle woord moet hou hierdie keer aangesien Suid Afrikaanse verbruikers vertroue maar laag is. meer as 20 jaar al hoor ek beloftes.
Dit sal goed wees as PMP vir ons op 'n gereelde basis kan terugvoer gee.
Groete
Zack
Ek aanvaar dit so.
Ek hoop Carel lees my brief. Hy hoef nie te antwoord daarop nie. Die bal is egter in hulle hande om die skuts en jagters weer nader te trek na PMP.
PMP sal egter by hulle woord moet hou hierdie keer aangesien Suid Afrikaanse verbruikers vertroue maar laag is. meer as 20 jaar al hoor ek beloftes.
Dit sal goed wees as PMP vir ons op 'n gereelde basis kan terugvoer gee.
Groete
Zack
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: PMP terugvoer
Zack ek stem 100% saam met jou, ek glo en hoop dat PMP die kaans gaan gebruik om ons mense weer nader te trek en dat ons dan trots Suidafrikaans kan koop met 'n smile.
Die eerste tekens is al daar.
Peet
Die eerste tekens is al daar.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: PMP terugvoer
Hi Peet,
Het PMP enigiets ges? oor patrone vir skaarser kalibers soos .38S&W produseer?
My grootste kwessie met PMP is dat ingevoerde patrone dikwels goedkoper is as ons plaaslik vervaardigde patrone... Dit maak net nie vir my sin nie?

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: PMP terugvoer
penkop
ek dink eerder dis die handelaars wat so moerse markup opsit
dis nie betalend om patrone te maak wat nie baie verkoop nie
ek dink eerder dis die handelaars wat so moerse markup opsit
dis nie betalend om patrone te maak wat nie baie verkoop nie
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: PMP terugvoer
Remington,
As hul elke 4jaar (kom on s?) 'n besending .38S&W produseer sal ek vir een definitief Baie patrone koop!
Dalk is ek nie die enigste een nie?
Sit die handelaars dan minder wins by die ingevoerde patrone dat hulle goedkoper as PMP op die rak is??
As hul elke 4jaar (kom on s?) 'n besending .38S&W produseer sal ek vir een definitief Baie patrone koop!
Dalk is ek nie die enigste een nie?
Sit die handelaars dan minder wins by die ingevoerde patrone dat hulle goedkoper as PMP op die rak is??
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: PMP terugvoer
Onthou julle manne ek dink so 5-6 jaar terug en ek het dit van mense gehoor wat ek persoonlik ken in die VSA dat PMP fabrieks ammunisie goedkoper in die VSA verkoop het as hier in die land by ons self. Almal het gevra hoe is dit moontlik ? In elk geval ek het nog al die jare meestal Hornady interlocks gekoop was goed geprys en het nog altyd vir my goed gewerk. En die hornady's is nogsteeds goed geprys.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott